Difference between revisions 971964 and 1026909 on afwiki

{{Taksoboks
| name = Tamatie
| image = Bright red tomato and cross section02.jpg
| image_width = 250px
| image_caption = Deursnit en profiel van 'n tamatie in 'n kweekhuis geproduseer.
| regnum = [[Plantae]]
| divisio = [[Angiosperms]]
| classis = [[Eudicots]]
(contracted; show full)
Die tamatie behoort aan die nagskadu familie. Die plante groei gewoonlik een tot drie meter (3–10 vt) hoog en beskik oor 'n slap stam wat in die algemeen oor die grond kruip of oor ander plante rank. In sy natuurlike habitat is die tamatie 'n meerjarige plant, maar binneshuis kan dit as 'n eenjarige gekweek word.

Daar is heelwat natuurlike vyande vir tamaties bv. [[voël]]s en [[insek]]te, en roes, 'n soort swam wat gedy wanneer die tamaties te klam bly.



Indien 'n televisieskeidsregter (TMO, of videoskeidsregter) aangestel is, mag die skeidsregter op die veld hom vir advies vra voordat 'n drie toegestaan of afgewys word. Onder huidige protokol mag die TMO slegs adviseer of die bal werklik gedruk is op die grond in die doelarea; of die baldraer of die bal die kantlyn geraak het in die proses van die driedruk; en of enige ontoelaatbare spel gepleeg is deur enige speler tydens die proses.