Difference between revisions 974399 and 974400 on afwiki

{{Infobox artist
| name          = Violet Ferguson-Louw
| image         = 
| imagesize     = 
| caption       = 
| birth_name     = Violet Volga Louw
| birth_date     = 1892
| birth_place    = ''Nuwejaarskraal'' plaas naby Prieska, [[Suid-Afrika]]
(contracted; show full)aby Prieska verhuis. Na haar troue aan 'n Skot, Reginald Ferguson, het sy begin om onder die naam Violet Ferguson-Louw te skilder. Sy het 'n seun en twee dogters gehad. Alhoewel sy later geskei is, het sy haar man se naam behou. Sy het haar laaste dae gespandeer in 'n tehuis in [[Britstown]], waar sy in 1973 oorlede is. Sy is op Nuwejaarskraal begrawe. Die inskripsie op haar grafsteen lees: "''Nature I loved, next to nature art.''"

==Gallerei==
<gallery>

File:Violet-ferguson-louw1.jpg|

File:Violet-ferguson-louw3.jpg|

File:Violet-ferguson-louw5.jpg|
</gallery>

[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skilders]]

[[en:Violet Ferguson-Louw]]