Revision 1028781 of "IMMAGINE&POESIA" on afwiki[[File:Logo-immaginepoesia.gif|thumb|100px|left]]
[[Lêer:Aeronwy thomas.jpg|125px|thumb|left|[[Aeronwy Thomas]] in [[Turyn]], [[Italië]], 2006.]]
[[Lêer:IMMAGINE&POESIA 2008 poster.gif|thumb|IMMAGINE&POESIA plakkaat (2008) van Gianpiero Actis, Italië.]]
[[Lêer:IMMAGINE&POESIA Wish Tree.JPG|thumb|Gedigte en geskilderde kaarte gemaak deur IMMAGINE&POESIA se lede vir [[Yoko Ono]] se wensboom (installasies by [[MoMA]] en [[Hirshhorn Museum]]).]]
'''IMMAGINE&POESIA''' ([[Afrikaans]]: Beeld & poësie) is 'n internasionale kontemporêre [[kuns]]beweging wat die geskrewe woord en beelde met mekaar koppel.<ref>http://imagespoetry.wordpress.com/honorary-members-of-immaginepoesia-2/</ref>
== Oorsprong ==
Die beweging is in [[2007]] by die ''Alfa Teatro'' in [[Turyn]], [[Italië]] gestig. Die stigterslede was 'n klein groepie digters en kunstenaars soos [[Aeronwy Thomas]], [[Dylan Thomas]] se dogter, Lidia Chiarelli, Gianpiero Actis en andere. Hulle glo dat die krag van die geskrewe woord en die krag van visuele beelde, wanneer dit gekombineer word om 'n nuwe werk te skep, nie net groter is as die som van die dele nie, maar dat die werk verander en versterk word deur die versmelting.
Die Amerikaanse digter [[Lawrence Ferlinghetti]] en die Italiaanse kunstenaar [[Ugo Nespolo]] is lede van IMMAGINE&POESIA se ere-komitee. Beverly Matherne, digter en 'n professor by die Noord-Michigan Universiteit, is ook 'n lid van die beweging. Die amptelike kuns kritici van die beweging is Mary Gorgy en Enzo Papa.<ref>http://imagespoetry.wordpress.com/immaginepoesia-now-and-then-by-mary-gorgy-fine-art-photo-by-adel-gorgy-long-island-n-y/</ref>
== Die Manifes ==
Die beweging se manifes is in 28 tale vertaal.<ref> http://immaginepoesia.jimdo.com/about-us/translations-of-the-manifesto/</ref>Dit bestaan uit 10 punte. Die vierde punt suggereer oomblikke van kruisbestuiwing tussen skilders en digters: 'n skilder kan 'n digter inspireer of 'n poëtiese werk kan 'n skildery inspireer. Die resultaat is 'n nuwe en volledige vorm van kuns.<ref>http://imagespoetry.wordpress.com/the-manifesto-of-immaginepoesia-2/</ref>
== Uitstallings ==
Die beweging organiseer sedert 2007 voorlesings van poësie waartydens beelde wat nou met die woorde verbind kan word vertoon word. Die belangrikste hiervan is in Italië, die Verenigde Koninkryk en in die VSA aangebied.
== Eksterne skakels ==
* http://www.immaginepoesia.org
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
[[Kategorie:Kuns]]
[[als:IMMAGINE&POESIA]]
[[am:ኢማጅን እና ፖኤሲያ]]
[[ang:Biliþ and lēoþcræft]]
[[ar:خيال وشعر]]
[[ast:IMMAGINE&POESIA]]
[[az:Təsvir və poeziya]]
[[ba:Рәсем сәнғәте һәм шиғриәт]]
[[bar:Immagine & Poesia]]
[[be:IMMAGINE&POESIA]]
[[be-x-old:Жывапіс і паэзія]]
[[bg:Живопис и поезия]]
[[bn:ইমেজিন অ্যান্ড পয়েশিয়া]]
[[cbk-zam:IMMAGINE&POESIA]]
[[cr:ᒪᓯᓂᐸᔨᐃᐧᐣ ᐁᑲᐧ ᒪᓯᓇᐦᐃᑲᐣ]]
[[cv:Сăнар тата поэзи]]
[[cy:IMMAGINE&POESIA]]
[[da:IMMAGINE&POESIA]]
[[diq:Immagine u Poesia]]
[[el:Immagine e Poesia]]
[[eo:Immagine & Poesia]]
[[et:IMMAGINE&POESIA]]
[[eu:IMMAGINE&POESIA]]
[[fa:تصویروشعر]]
[[ga:IMMAGINE&POESIA]]
[[gl:Immagine & poesia]]
[[he:אימאג'ינה אה פואזיה]]
[[hi:इम्मागिने व पोएसिया]]
[[hr:Immagine & poesia]]
[[ht:IMMAGINE&POESIA]]
[[hu:IMMAGINE&POESIA]]
[[hy:Պատկերացում և պոեզիա (գրական-գեղարվեստական շարժում)]]
[[id:IMMAGINE&POESIA]]
[[ja:IMMAGINE&POESIA]]
[[km:អ៊ីមម៉ាជីន និងផូស៊ី]]
[[lv:Immagine & poesia]]
[[map-bms:IMMAGINE&POESIA]]
[[mhr:IMMAGINE&POESIA]]
[[ml:ഇമാജിനെ & പോയേസ്യ]]
[[ms:IMMAGINE&POESIA]]
[[mt:IMMAGINE&POESIA]]
[[na:Immagine & Poesia]]
[[nah:Immagine & poesia]]
[[nl:Immagine & Poesia]]
[[nn:IMMAGINE&POESIA]]
[[no:IMMAGINE&POESIA]]
[[oc:IMMAGINE&POESIA]]
[[pl:Immagine & Poesia]]
[[pt:IMMAGINE&POESIA]]
[[ro:IMMAGINE&POESIA]]
[[ru:Живопись и поэзия]]
[[sh:Immagine & poesia]]
[[simple:IMMAGINE&POESIA]]
[[sk:Immagine&Poesia]]
[[so:IMMAGINE&POESIA]]
[[sq:Immagine & poesia]]
[[stq:IMMAGINE&POESIA]]
[[su:IMMAGINE&POESIA]]
[[sv:Immagine & Poesia]]
[[sw:Immagine & poesia]]
[[ta:இம்மாகினும் போசியாவும்]]
[[tr:IMMAGINE&POESIA]]
[[tt:Сәнгать һәм поэзия]]
[[ug:IMMAGINE&POESIA]]
[[uk:Immagine & poesia]]
[[vi:IMMAGINE&POESIA]]
[[war:IMMAGINE&POESIA]]
[[wo:IMMAGINE&POESIA]]
[[zh:IMMAGINE&POESIA]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1028781.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|