Revision 1058663 of "Gewone blousysie" on afwiki{{Taksoboks
| name = Gewone blousysie
| status = LC | status_system = IUCN3.1
| image = Uraeginthus angolensis (portrait).jpg
| image_width = 250px
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordate|Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Passeriformes]]
| familia = [[Estrildidae]]
| genus = ''[[Uraeginthus]]''
| species = '''''U. angolensis'''''
| binomial = ''Uraeginthus angolensis''
| binomial_authority = ([[Carolus Linnaeus|Linnaeus]], 1758)
| range_map =
| range_map_width =
| range_map_caption =
}}
Die '''gewone blousysie''' is 'n opvallende klein (lengte 12-13cm) voëltjie wat tydens die broeiseisoen in pare beweeg, andersins in groterige swerms (40 of selfs meer individue). Wei meestal op die grond maar kan ook insekte tydens vlug vang.
==Identifikasie==
Muisgrys bodele en kop, met kenmerkende poeierblou onderdele en laer deel van gesig. Bekkie wissel tussen pienk en ligblou, bene en pote ligbruin.
==Habitat==
Oop bosveld, rivieroewerbos, langs landerye. Soms op kant van immergroen woud.
==Verspreiding==
Vanaf [[Angola]], noordelike dele van [[Namibië]] en [[Botswana]], [[Zimbabwe]], Limpopo provinsie, [[Swaziland ]]en [[Kwazulu Natal]].
==Geluid==
Dringende ''sweep sweep'', vinnig opvolgend.
==Ander name==
*Engelse naam: ''Blue Waxbill''
*Tswana: ''Xidzingirhi''
*Duits: ''Angola-Schmetterlingsfink''
*Wetenskaplike naam: ''Uraeginthus angolensis''
=== Suid-Afrikaanse voëls ===
*[[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]]
*[[Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]]
*[[Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls]]
===Bronnelys===
* Roberts' Birds of Southern Africa, Sixth Edition, ISBN 0620175834
[[Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies]]
[[de:Angola-Schmetterlingsfink]]
[[en:Blue Waxbill]]
[[eu:Uraeginthus angolensis]]
[[fr:Cordonbleu d'Angola]]
[[hu:Angolai pillangópinty]]
[[nl:Angolees blauwfazantje]]
[[ru:Ангольский астрильд]]
[[sv:Angolafjärilsfink]]
[[vi:Uraeginthus angolensis]]
[[zh:安哥拉蓝饰雀]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1058663.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|