Revision 1066744 of "Xonxadam" on afwiki

Die '''Xonxadam''' is geleƫ in die [[Wit-Keirivier]], [[Oos-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Die dam is 1974 voltooi met die wal wat 49m hoog is en het 'n bakmaat van 121 miljoen m<sup>3</sup>. Die Wit-Keirivier stort oor die [[Glen Grey waterval]] net voor dit die dam invloei. Die naaste groot dorp is [[Queenstown]].

==Sien ook==
* [[Lys van grootste damme in Suid-Afrika]]

==Bron==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4

{{Saadjie}}

[[Kategorie:Damme van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Oos-Kaap]]

[[en:Xonxa Dam]]