==Onlangse Politiek van Mosambiek==
Die welgestelde sakeman mnr. Armando Guebuza van die Frelimo party wen Mosambiek se presidentsverkiesing in Desember 2004. Die [[Frelimo]] wen die verkiesing in 9 van die 11 verkiesings terwyl sy vernaamste teenstander mnr. Afonso Dhlakama, leier van die voormalige rebellegroep [[Renamo]], in die ander 2 provinsies gewen het. Die uitslag van die verkiesing is meer as twee weke uitgestel na bewerings van knoeiery deur opposisiepartye.
{{saadjie}}
[[Kategorie:Mosambiek]]
[[Kategorie:Politiek]]
This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|