Revision 1112311 of "Vlieënier" on afwiki'n '''Vlieënier''' is 'n persoon wat [[vliegtuig|vliegtuie]] vlieg vir 'n stokperdjie of as 'n beroep. Daar is 'n onderskeid te maak tussen burgerlike en militêre vlieëniers. == Burgerlik == Burgerlike vlieëniers vlieg privaat: vir plesierdoeleindes, liefdadigheid, werksdoeleindes, of vir [[lugredery]]e. Wanneer 'n vlieënier vir 'n lugredery werk, word daar gewoonlik na die persoon as 'n loods verwys. Aangesien dit baie duur kan wees om te leer vlieg, het 'n baie groot persentasie burgerlike vlieëniers hulle opleiding binne 'n militêre agtergrond ontvang. Privaat vlugopleidingskole begin 'n al groter hap uit hierdie getalle te neem. == Militêr == Militêre vlieëniers vlieg as deel van hulle land se verdedigingsmag, onder [[regering]]skontrak. Hulle opleiding is gespesialiseerd, en sluit, behalwe vir die gewone vlugopleiding, dikwels ook aanvals- en verdedigingsmaneuvers in. == Bekende vlieëniers == *[[William E. Boeing|Bill Boeing]] *[[Amelia Earhart]] *[[Anthony Fokker]] *[[Steve Fossett]] *[[Geoffrey de Havilland]] *[[Ernst Heinkel]] *[[Howard Hughes]] *[[Hugo Junkers]] *[[Charles Lindbergh]] *[[Ormer Locklear]] *[[Antoine de Saint-Exupéry]] *[[Igor Sikorsky]] *[[Wright brothers|Orville and Wilbur Wright]] *[[Chuck Yeager]] === Bekende militêre vlieëniers === *[[Douglas Bader]] *[[Roy Brown (pilot)|A. Roy Brown]] *[[Giora Epstein]] *[[Roland Garros]] *[[Roy Geiger]] *[[Erich Hartmann]] *[[Manfred von Richthofen]] *[[Eddie Rickenbacker]] *[[Hans Rudel|Hans-Ulrich Rudel]] *[[Sailor Malan]] === Beroemde of berugte vlieëniers === *[[Richard Branson]] *[[George H. W. Bush]] *[[George W. Bush]] *[[Tom Cruise]] *[[John Denver]] *[[Morgan Freeman]] *[[Harrison Ford]] *[[John F. Kennedy, Jr.]] *[[John Kerry]] *[[Dean Paul Martin]] *[[Ian Smith]] *[[Dennis Quaid]] *[[John Travolta]] *[[Gore Vidal]] *[[Hermann Göring]] *[[Rudolf Hess]] == Verwysings == * [http://jobs.strategy-blogs.com/Aircraft-Pilots-and-Flight-Engineers.html Vlieëniers: Werksmoontlikhede en -ontleding] == Sien ook == * [[Pols-oksimeter]] == Bronne == '*n Verkorte weergawe van die artikel '''' op die Engelstalige Wikipedia. [[Kategorie:Vlieëniers| ]] [[Kategorie:Beroepe]] [[hy:Օդաչու]] [[ia:Pilot]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1112311.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|