Revision 1119221 of "C. Johan Bakkes" on afwiki

'''C. Johan Bakkes''' (*21 Oktober 1956, [[Stellenbosch]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse skrywer en is verbonde aan die [[Universiteit van Wes-Kaapland]]. Hy is die seun van Cas en [[Margaret Bakkes]], en die broer van [[Christiaan Bakkes]].

==Boeke==
Van Bakkes se boeke sluit in:
* Moer toe die vreemde in (2001)
* Nou's ons in ons donner in (2006)
* To Hell and Gone (2008)

==Sien ook==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse skrywers]]
{{saadjie}}
[[Kategorie:Afrikaanse skrywers|Bakkes, C. Johan]]