Revision 1122565 of "Seiljagwedvaart" on afwiki

[[Lêer:J-24 yacht racing, Sydney Harbour.jpg|thumb|right|300px|Seiljagwedvaart in [[Port Jackson]], [[Australië]].]]

'''Seiljagwedvaart''' is 'n sport waarin meer as een [[seiljag]] of seilboot met mekaar meeding of as [[seiljagvaart]] mededingend is. Daar is 'n groot verskeidenheid seilbote en seiljagte wat gebruik kan word vir 'n wedvaart en 'n groot verskeidenheid tipe wedvaarte. Baie wedvaarte vind plaas op damme en mere en ander oor lang afstande oor die oseaan.

{{Saadjie}}

[[Kategorie:Seiljagwedvaart]]
{{Link FA|de}}

[[fa:قایقرانی بادبانی]]