[[Lêer:Lacaille.jpg|thumb|120px|Nicolas Louis de Lacaille]]
Ab '''Nicolas Louis de Lacaille''' (15 Maart 1713 – 21 Maart 1762) was ’n [[Frankryk|Franse]] [[sterrekundige]]. Hy is veral bekend vir sy katalogus van byna 10 000 suidelike sterre, onder meer 42 [[newel]]agtige voorwerpe. Die katalogus, ''Coelum Australe Stelliferum'', is in 1763 ná sy dood gepubliseer. Dit sluit 14 [[sterrebeeld]]e in wat sedertdien standaard geword het.<ref>{{cite web| url = http://www.ianridpath.com/startales/startales1d.htm| title = Star Tales| accessdate = 2009-01-24| author = Ian Ridpath}}</ref>
==Verwysings==
{{Verwysings}}
[[Kategorie:Sterrekundiges]]
{{saadjie}}
This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|