Revision 1331144 of "Geen" on afwiki'n '''Geen''' dra die inligting vir 'n spesifieke erflike eienskap in 'n [[sel]]. Dit is 'n stuk [[DNS]] - 'n [[molekuul]] - wat die samestelling van 'n [[proteïen]] kodeer en daarmee verantwoordelik is vir 'n bepaalde aksie wat in die sel onderneem kan word.
[[Kategorie:Genetika]]
This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|