Revision 1389961 of "Nicolas Louis de Lacaille" on afwiki

{{Inligtingskas Wetenskaplike
| naam                      = Nicolas Louis de Lacaille
| beeld                     = Lacaille.jpg
| beeldbeskrywing           = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif           = Portret van Nicolas Louis de Lacaille
| geboortenaam              = 
| geboortedatum             = [[15 Maart]] [[1713]]
| geboorteplek              = [[Rumigny]], [[Frankryk]]
| sterftedatum              = {{SDEO|1713|3|15|1762|3|21}}
| sterfteplek               = [[Parys]], Frankryk
| plek van graf             = 
| blyplek                   = 
| burgerskap                = 
| nasionaliteit             = Frankryk
| vakgebied                 = [[Sterrekunde]]
| werkplek                  = Navarra-kollege<br />Lisieux-kollege
| alma mater                = 
| doktorale promotor        = 
| akademiese adviseurs      = 
| doktorale studente        = 
| ander studente            = 
| bekend vir                = [[Mikroskoop]], retikel, NGC 4755, Telescopium, seile
| beïnvloed deur            = 
| invloed op                = 
| toekennings               = 
| handtekening              = 
| webblad                   = 
| voetnotas                 = 
}}

Ab '''Nicolas Louis de Lacaille''' ([[15 Maart]] [[1713]] – [[21 Maart]] [[1762]]) was ’n [[Frankryk|Franse]] [[sterrekundige]]. Hy is veral bekend vir sy katalogus van byna 10 000 suidelike sterre, onder meer 42 [[newel]]agtige voorwerpe. Die katalogus, ''Coelum Australe Stelliferum'', is in 1763 ná sy dood gepubliseer. Dit sluit 14 [[sterrebeeld]]e in wat sedertdien standaard geword het.<ref>{{cite web| url = http://www.ianridpath.com/startales/startales1d.htm| title = Star Tales| accessdate = 2009-01-24| author = Ian Ridpath}}</ref> 

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

{{Saadjie}}

{{DEFAULTSORT:De Lacaille, Nicolas Louis}}
[[Kategorie:Sterrekundiges]]
[[Kategorie:Franse wetenskaplikes]]