Revision 1440721 of "Ludi Botha" on afwiki

{{Geen bronnelys}}

'''Ludi Botha''' (gebore op 16 Januarie 1980 in Kempton Park) is 'n vryskud-omroeper by Radio Laeveld (100.5FM). Hy het sy loopbaan op Junie 2012 by Radio Laeveld begin.

Gebore: 16 Januarie 1980<br />
Nasionaliteit: Suid Afrika<br />
Bekend vir: Radio Omroeper op 100.5FM Radio Laeveld en betrokkenheid by verskeie gemeenskapaksies.

{{Saadjie}}

[[Kategorie:Suid-Afrikaanse omroepers]]