Revision 1573505 of "Vlieënier" on afwiki[[Lêer:USAF pilot.jpg|duimnael|Vlieënier van 'n F-16.]]
'n '''Vlieënier''' is 'n persoon wat [[vliegtuig|vliegtuie]] vlieg vir 'n stokperdjie of as 'n beroep.
Daar word 'n onderskeid getref tussen burgerlike en militêre vlieëniers.
== Burgerlik ==
Burgerlike vlieëniers vlieg privaat: vir plesierdoeleindes, liefdadigheid, werksdoeleindes, of vir [[lugredery]]e. Wanneer 'n vlieënier vir 'n lugredery werk, word daar gewoonlik na die persoon as 'n loods verwys. Aangesien dit baie duur kan wees om te leer vlieg, het 'n baie groot persentasie burgerlike vlieëniers hulle opleiding binne 'n militêre agtergrond ontvang. Privaat vlugopleidingskole begin 'n al groter deel uit hierdie getalle te neem.
== Militêr ==
Militêre vlieëniers vlieg as deel van hulle land se verdedigingsmag, onder [[regering]]skontrak. Hulle opleiding is gespesialiseerd, en sluit, behalwe vir die gewone vlugopleiding, dikwels ook aanvals- en verdedigingsmaneuvers in.
== Bekende vlieëniers ==
* [[William E. Boeing|Bill Boeing]]
* [[Amelia Earhart]]
* [[Anthony Fokker]]
* [[Steve Fossett]]
* [[Geoffrey de Havilland]]
* [[Ernst Heinkel]]
* [[Howard Hughes]]
* [[Hugo Junkers]]
* [[Charles Lindbergh]]
* [[Ormer Locklear]]
* [[Antoine de Saint-Exupéry]]
* [[Igor Sikorsky]]
* [[Wright-broers|Orville en Wilbur Wright]]
* [[Chuck Yeager]]
=== Bekende militêre vlieëniers ===
* [[Andrew Beauchamp-Proctor]]
* [[Douglas Bader]]
* [[Roy Brown]]
* [[Giora Epstein]]
* [[Roland Garros]]
* [[Roy Geiger]]
* [[Erich Hartmann]]
* [[Sailor Malan]]
* [[Eddie Rickenbacker]]
* [[Hans Rudel|Hans-Ulrich Rudel]]
* [[Manfred von Richthofen]]
* [[Pierre van Ryneveld]]
=== Beroemde of berugte vlieëniers ===
* [[Richard Branson]]
* [[George H. W. Bush]]
* [[George W. Bush]]
* [[Tom Cruise]]
* [[John Denver]]
* [[Hermann Göring]]
* [[Rudolf Hess]]
* [[John F. Kennedy]]
* [[John Kerry]]
* [[Harrison Ford]]
* [[Morgan Freeman]]
* [[Dean Martin|Dean Paul Martin]]
* [[Dennis Quaid]]
* [[Ian Smith]]
* [[John Travolta]]
* [[Gore Vidal]]
== Verwysings ==
* [http://jobs.strategy-blogs.com/Aircraft-Pilots-and-Flight-Engineers.html Vlieëniers: Werksmoontlikhede en -ontleding]
== Sien ook ==
* [[Pols-oksimeter]]
{{en-vertaal|Aircraft pilot}}
{{DEFAULTSORT:Vlieenier}}
[[Kategorie:Vlieëniers| ]]
[[Kategorie:Beroepe]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1573505.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|