Revision 1582223 of "Suffield University" on afwiki{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
{{Skrap|sedert 2015 "Gaan taal na"}}
{{Gaan taal na}}
'''Suffield University''' is 'n [[universiteit]] in die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit kan as tradisionele universiteit sowel as 'n Hoër Onderwys stelsel beskou word, wat erkenning gee aan vorige kwalifikasies gekombineerd met werksondervinding. Die Universiteitsraad, wat bestaan uit die Dekaan van die betrokke Departement, tesame met die Rektor en die Vise-Rektor en ander Professore en dosente evalueer 'n skripsie van sekere vereistes deur die aansoeker. Die verifieer dan die inligting en besluit dan om 'n erkenning te gee in die vorm van 'n sekere kwalifikasie wat toegestaan word deur die erkenning van die vorige studies en werksondervinding in die betrokke veld, of te wel nie. Dit is die Suffield University se perogeratief om dit toe te ken.
Daar is melding gemaak in Amerika van Universiteite wat fiktiewe name met webtuistes, wat dieselfde roete wou volg, wat 'n geldmaak skema was. Dit was bestempel as 'n diploma meule. Wat lukraak kwalifikasies uitgedeel het. Dit het aan die lig gekom en die Department van Hoër onderwys in Amerika het die persone vervolg en dit onmiddellik gesluit. Suffield Universiteit is nie deel van hierdie skema nie. Ter onderskeiding, is die Suffield Universiteit geregistreer en geakkrediteur met 'n kampus.
Unisa gee dieselfde erkenning vir vorige studies, deur aansoek te doen daarvoor. RPL of dan Recognition of Prior Learning. Erkenning van vorige studies. Nie alle dissiplines word toegelaat om die roete te volg nie. Uit die aard van die saak sal mense wat by 'n beroeps- en professionele raad geregistreer moet word, soos Geneeskunde, Regslui, Ingenieurswese om voorbeelde te noem, nie toegelaat word om die roete te volg nie. Dit het meer betrekking op administratiewe of praktiese beroepe wat byvoorbeeld die kunste insluit. Op die Universiteit se webtuiste en soortgelyke Hoër Onderwys instansies sal raad kan verskaf voordat mense wil aansoek doen. Gaan na Unisa se webtuiste vir inligting oor erkenning van vorige studies in Suid-Afrika. Moet alhoewel nie Suid-Afrikaanse Universiteite met Universiteite in die VSA vergelyk of verwar nie. Alle Universiteite is onderworpe aan verskillende wetgewing in verskillende jurisdiksies.
[[Kategorie:Amerikaanse universiteite]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1582223.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|