Revision 1650442 of "Seegolf" on afwiki[[Image:Waves mediterranean sea.jpg|thumb|300px|right|Golwe]]
'''Seegolwe''' is [[oppervlaksgolf|oppervlaksgolwe]] op 'n [[oseaan]]. Soos die [[wind]] blaas stoot dit die oseaan se water voor dit, en verplaas so van die energie na die water deur middel van [[wrywing]].
Soos die oseaandiepte vergroot, verklein die golwe; daar kom tog soms [[fratsgolf|fratsgolwe]] voor, somtyds tot 30 [[meter|m]] hoog. Sulke golwe is verskillend van [[tsoenami]]s wat deur onderwater-[[aardbewing]]s veroorsaak word, en slegs naby die kus verskyn.
==Eksterne skakels==
*[http://www4.ncsu.edu/eos/users/c/ceknowle/public/chapter10 Introductory oceanography chapter 10 - Ocean Waves]
*[http://hyperphysics.phy-astr.gsu.edu/hbase/waves/watwav2.html HyperPhysics - Ocean Waves]
{{saadjie}}
[[Kategorie:Fisiese oseanografie]]
[[Kategorie:Golwe]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1650442.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|