Revision 1775519 of "C. Johan Bakkes" on afwiki{{Inligtingskas Skrywer
| Naam = C. Johan Bakkes
| Beeld =
| Beeldbeskrywing =
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam =
| Skrywersnaam =
| Geboortedatum = [[21 Oktober]] [[1956]]
| Geboorteplek = [[Stellenbosch]]
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Beroep = Skrywer, rekenmeester
| Alma_mater =
| Genre = Reissketse
| Beweging =
| Werke =
| Eggenoot = Nanna Vorster-Bakkes
| Familie =
| Toekennings =
}}
'''C. Johan Bakkes''' (*[[21 Oktober]] [[1956]], [[Stellenbosch]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[skrywer]] van veral reissketse.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hy is 'n rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die [[Universiteit van Wes-Kaapland]], asook 'n wêreldreisiger en toergids. Hy is die seun van Cas en [[Margaret Bakkes]] en is met die kunstenaar Nanna Vorster-Bakkes getroud. Sy ma, Margaret, en broer, [[Christiaan Bakkes]], is ook skrywers.
== Boeke ==
Van Bakkes se boeke sluit in:
* Moer toe die vreemde in (2001)
* Nou's ons in ons donner in (2006)
* ''To Hell and Gone..'' (Engelse vertaling van sy eerste twee boeke; 2008)
* samoe(r)sa reis (2010)
* Oepse Daisy (2011)
* Openbaring (2016)
== Sien ook ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse skrywers]]
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{DEFAULTSORT:Bakkes, C. Johan}}
[[Kategorie:Afrikaanse skrywers|Bakkes, C. Johan]]
[[Kategorie:Geboortes in 1956]]
[[Kategorie:Lewende persone]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1775519.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|