Revision 1788856 of "Nicolas-Louis de Lacaille" on afwiki{{Inligtingskas Wetenskaplike
| naam = Nicolas Louis de Lacaille
| beeld = Lacaille.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif = Portret van Nicolas Louis de Lacaille
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[15 Maart]] [[1713]]
| geboorteplek = [[Rumigny]], [[Frankryk]]
| sterftedatum = {{SDEO|1713|3|15|1762|3|21}}
| sterfteplek = [[Parys]], Frankryk
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = Frankryk
| vakgebied = [[Sterrekunde]]
| werkplek = Navarra-kollege<br />Lisieux-kollege
| alma mater =
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir = [[Mikroskoop]], retikel, NGC 4755, Telescopium, seile
| beïnvloed deur =
| invloed op =
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
Ab '''Nicolas Louis de Lacaille''' ([[15 Maart]] [[1713]] – [[21 Maart]] [[1762]]) was ’n [[Frankryk|Franse]] [[sterrekundige]]. Hy is veral bekend vir sy katalogus van byna 10 000 suidelike sterre, onder meer 42 [[newel]]agtige voorwerpe. Die katalogus, ''Coelum Australe Stelliferum'', is in 1763 ná sy dood gepubliseer. Dit sluit 14 [[sterrebeeld]]e in wat sedertdien standaard geword het.<ref>{{cite web| url = http://www.ianridpath.com/startales/startales1d.htm| title = Star Tales| accessdate = 2009-01-24| author = Ian Ridpath}}</ref>
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:De Lacaille, Nicolas-Louis}}
[[Kategorie:Franse sterrekundiges]]
[[Kategorie:Geboortes in 1713]]
[[Kategorie:Sterftes in 1762]]All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1788856.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|