Revision 1810607 of "Tropika" on afwiki

'''Tropika''' is 'n bekende vrugtesapproduk van [[Clover]]. Dit is 'n mengsel van vrugtesap en suiwel. Tropika is veral bekend as die aanbiederproduk van die [[Tropika Island Babe Beauty Pageant]].

== Eksterne skakels ==
* [http://www.clover.co.za/6/tropika/ Clover-profiel] {{en}}

{{Saadjie}}

[[Kategorie:Clover]]
[[Kategorie:Drank]]