Revision 1992674 of "Bespreking:Geloofsbond" on afwiki{{Kop van besprekingsbladsy}}
{{Bladtrekke}}
== Neutraliteit ==
Iemand het pas my aandag op hierdie artikel gevestig. Ek is slegs rakelings vertroud met die sake wat bespreek word, maar dit word definitief net uit een oogpunt hier bespreek. Die herhaalde gebruik van "ons" maak dit duidelik dat hierdie nooit bedoel is as 'n ensiklopediese artikel nie. Ek het ie NPOV-sjabloon bygevoeg sodat lesers gewaarsku word, maar ek sien nie self kans om die teks te redigeer nie. As ons nie die teks kan verbeter nie, sal ons dit dalk moet inperk tot die eenvoudigste aspekte wat onkontroversieel weergegee kan word. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 07:52, 20 Mei 2019 (UTC)All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=1992674.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|