Revision 2031063 of "C. Johan Bakkes" on afwiki

{{Versmelt|Casparus Johannes Bakkes}}
{{Inligtingskas Skrywer
| Naam            = C. Johan Bakkes
| Beeld           = 
| Beeldbeskrywing = 
| Beeldonderskrif = 
| Geboortenaam    = 
| Skrywersnaam    = 
| Geboortedatum   = [[21 Oktober]] [[1956]]
| Geboorteplek    = [[Stellenbosch]]
| Sterftedatum    = 
| Sterfteplek     = 
| Beroep          = Skrywer, rekenmeester
| Alma_mater      = 
| Genre           = Reissketse
| Beweging        = 
| Werke           = 
| Eggenoot        = Nanna Vorster-Bakkes
| Familie         = 
| Toekennings     = 
}}

'''C. Johan Bakkes''' (gebore [[21 Oktober]] [[1956]], [[Stellenbosch]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[skrywer]] van veral reissketse.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Hy is 'n rekenmeester en professor in toegepaste rekenmeesterskap aan die [[Universiteit van Wes-Kaapland]], asook 'n  wêreldreisiger en toergids. Hy is die seun van Cas en [[Margaret Bakkes]] en is met die kunstenaar Nanna Vorster-Bakkes getroud. Sy ma, Margaret, en broer, [[Christiaan Bakkes]], is ook skrywers.

== Boeke ==
Van Bakkes se boeke sluit in:
* Moer toe die vreemde in (2001)
* Nou's ons in ons donner in (2006)
* ''To Hell and Gone..'' (Engelse vertaling van sy eerste twee boeke; 2008)
* samoe(r)sa reis (2010)
* Oepse Daisy (2011)
* Openbaring (2016)

== Sien ook ==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse skrywers]]

== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Bakkes, C. Johan}}
[[Kategorie:Afrikaanse skrywers|Bakkes, C. Johan]]
[[Kategorie:Geboortes in 1956]]
[[Kategorie:Lewende mense]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers]]