Revision 2195382 of "Gebruiker:Thomson Walt" on afwiki

=[[Mejuffrou Groot Internasionale]]=
'''Mejuffrou Groot Internasionale''' ({{lang-en|Miss Grand International}}), gewoonlik geskryf '''MGI''', is die titel van die wenner van ’n internasionale skoonheidskompetisie vir ongetroude [[vroue]]. Die eerste Mej. Groot Internasionale was Janelee Chaparro van [[Puerto Rico]], in 2013. Mej. Groot Internasionale wenners is ook verantwoordelik vir bemarkings- en gemeenskapswerk.