Revision 970123 of "Bespreking:Yahan Main Ghar Ghar Kheli" on afwiki^Die Taal is goed Afrikaans?? :Nee, nie vir Afrikaanse lesers nie! -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 19:48, 12 Junie 2012 (UTC) ::Die artikel is nie in 'goed afrikaans' nie. Hierdie artikel is noodig vir n' klein verandering. ::Dit is vir Suid-Afrikaanse lesers! Dit is nie vir jou [[Gebruiker:JCIV|JCIV]]! ::Ek is n' Suid-Afrikaanse, Ek lees hierdie artikel en kyk na hierdie program. ::Hierdie televisie program is op kanaal 452 [[Dstv]] 'Indian' in Suid Afrika, baie mense kyk na Yahan Main Ghar Ghar Kheli in suid afrika. [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] jy is n' Duits, wat doen jy by hierdie bladsy??? §§[[Gebruiker:Jelena.vdw|Jelena.vdw]] ([[Gebruikerbespreking:Jelena.vdw|kontak]]) 16:15, 13 Junie 2012 (UTC) Hierdie artikel voldoen nie aan Afrikaanse Wikipedia vereistes nie. [[Spesiaal:Bydraes/41.185.128.16|41.185.128.16]] 18:14, 13 Junie 2012 (UTC) Jelena.vdw sê dieselfde oor hierdie artikel, maar het 'n probleem met my herkoms, sonder om my te ken! Ek doen sedert 2008 my beste vir die groei van hierdie Wikipedia vir Suider-Afrika! Wikipedia is 'n wereldwye projek in meer as 280 tale, wat deur enigeen gewysig kan word. Ek sien nou die spel Duitsland - Nederland! Goeie aand, -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 18:39, 13 Junie 2012 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=970123.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|