Revision 971198 of "Bespreking:Yahan Main Ghar Ghar Kheli" on afwiki^Die Taal is goed Afrikaans?? :Nee, nie vir Afrikaanse lesers nie! -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 19:48, 12 Junie 2012 (UTC) ::Die artikel is nie in 'goed afrikaans' nie. Hierdie artikel is nodig vir n' klein verandering. ::Dit is vir Suid-Afrikaanse lesers! Dit is nie vir jou [[Gebruiker:JCIV|JCIV]]! ::Ek is n' Suid-Afrikaanse, Ek lees hierdie artikel en kyk na hierdie program. ::Hierdie televisie program is op kanaal 452 [[Dstv]] 'Indian' in Suid Afrika, baie mense kyk na Yahan Main Ghar Ghar Kheli in suid afrika. [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] jy is n' Duits, wat doen jy by hierdie bladsy??? §§[[Gebruiker:Jelena.vdw|Jelena.vdw]] ([[Gebruikerbespreking:Jelena.vdw|kontak]]) 16:15, 13 Junie 2012 (UTC) ::: Jelena, die Afrikaanse Wikipedia is 'n globale webwerf en enige iemand kan dit gebruik en wysig, nie net Suid-Afrikaners nie. Ons moet dankbaar wees vir mense soos JCIV wat baie moeite doen om die artikels te verbeter. Verder verwag en handhaaf ons 'n hoë standaard van taalgebruik vir al die artikels. [[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 19:32, 13 Junie 2012 (UTC) Hierdie artikel voldoen nie aan Afrikaanse Wikipedia vereistes nie. [[Spesiaal:Bydraes/41.185.128.16|41.185.128.16]] 18:14, 13 Junie 2012 (UTC) Jelena.vdw sê dieselfde oor hierdie artikel, maar het 'n probleem met my herkoms, sonder om my te ken! Ek doen sedert 2008 my beste vir die groei van hierdie Wikipedia vir Suider-Afrika! Wikipedia is 'n wereldwye projek in meer as 280 tale, wat deur enigeen gewysig kan word. Ek sien nou die spel Duitsland - Nederland! Goeie aand, -- [[Gebruiker:JCIV|JCIV]] ([[Gebruikerbespreking:JCIV|Besprekings]] | [[Spesiaal:Bydraes/JCIV|Bydraes]]) 18:39, 13 Junie 2012 (UTC) :: JCIV, ons waardeer die tyd wat jy aan die Afrikaanse wikipedia spandeer! [[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 19:32, 13 Junie 2012 (UTC) ::Skrap, want die artikel het weinige Ensiklopediese waarde en is in wese bemarking. Ek sien Mnr Jelena se Afrikaans is baie swakker as JCIV s'n en dan wil hy nog krtiseer! Ai! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 18:51, 13 Junie 2012 (UTC) :Mnr. Oesjaar, jy se my Afrikaans is baie swak?? Jy is die ou wat sê 'baie swakker'. My naam is Jelena Van De Watt en ek is 100% Suid-Afrikaanse. Afrikaans is my moedertaal! §§[[Gebruiker:Jelena.vdw|Jelena.vdw]] ([[Gebruikerbespreking:Jelena.vdw|kontak]]) 19:21, 13 Junie 2012 (UTC) ::Jammer oor die ''baie swakker''. Jy is reg. Dit is ongelooflik, verdrietig, pateties swak! ::: Jelena, net 'n paar wenke oor korrekte taalgebruik: :::* Mens is 'n Suid-Afrikaner, nie 'n Suid-Afrikaanse nie. So ook 'n Duitser. :::* Afrikaans het 'n dubbel negatief. Stellings wat negeer word, word deur twee '''nie''''s omring. :::* Die onbepaalde lidwoord word ''''n''' gespel, nie '''n'''' nie. :::[[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 19:36, 13 Junie 2012 (UTC) ;#Ek is nie n' dwaas nie! ;#Ek weet afrikaans het n' dubbel negatief! (2 ''nie'' in die ontkennende vorm) ;#Mens is 'n Suid-Afrikaanse, nie 'n Suid-Afrikaner nie. ;#Ek het nie hierdie artikel geskryf nie! §§[[Gebruiker:Jelena.vdw|Jelena.vdw]] ([[Gebruikerbespreking:Jelena.vdw|kontak]]) 19:56, 13 Junie 2012 (UTC) *Be cultured *Do not bias *Do not make personal attacks *Welcome newcomers ;-Those are the rules of the wikipedia talk page. --[[Gebruiker:Pearz25|Pearz25]] ([[Gebruikerbespreking:Pearz25|kontak]]) 09:12, 15 Junie 2012 (UTC) ::I think it's actually disgusting what Jelena is doing. JCIV has put a TONNE of effort into this wiki, expanding it and filling in many gaps. How can you claim your moedertaal is Afrikaans? TRUE speakers of Afrikaans open their arms to people who want to learn Afrikaans. Everyone knows most Afrikaans people speak almost perfect English so we are always delighted when someone else (especially in a foreign land) wants to learn our beautiful language!! You call yourself a true South African? BAHAHAHAAH? [[Gebruiker:Africa South|Groete :) Bezuidenhout]] ([[Gebruikerbespreking:Africa South|kontak]]) 13:38, 15 Junie 2012 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?oldid=971198.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|