Difference between revisions 146605 and 146946 on afwiktionaryMy kletsblad. Los gerus 'n boodskap. ==Admin== *[https://meta.wikimedia.org/wiki/Steward_requests/Permissions#Naudejf.40afwiktionary Sien] [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 19:42, 17 Oktober 2017 (UTC) : Groot waardering. Baie dankie Jcwf! Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 19:44, 17 Oktober 2017 (UTC) ==Verouderd== Ek het die nl.kontekslabels ingevoer maar daar is 'n probleem met die iso-definisies : [https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=Sjabloon%3Aaf&type=revision&diff=146602&oldid=4821 sien]. Kan jy dit met 'n bot verhelp?. Op nl.wikt gebruik ons konteks plakkertjies vir baie goeters soos "Chemie in Nederlands" of "Oorganklike werkwoord in Afrikaans" ensomeer. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 19:24, 19 Oktober 2017 (UTC) : Sekerlik, ek sal dit môre of andersinds oor nie naweek doen. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 19:43, 19 Oktober 2017 (UTC)⏎ ⏎ ::Dankie! Ek dink dat daar nog drieletterkodes is, maar dit maak nie saak nie: die belangrikste is gedoen. Hoewel hierdie werf baie klein en onderontwikkeld is, kry party bladsye tog reëlmatig besoek [https://tools.wmflabs.org/pageviews/?project=af.wiktionary.org&platform=all-access&agent=user&range=latest-90&pages=Tuisblad|betekenis Sien] "Betekenis" het ook die karakteristiese patroon van skoliere ens. Daar is blykbaar 'n behoefte of tenminste 'n nuskierigheid. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 23:06, 20 Oktober 2017 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wiktionary.org/w/index.php?diff=prev&oldid=146946.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|