Revision 144036 of "Voornaamwoord" on afwiktionary

{{-af-}}
{{-af-s.nw-|voornaamwoord|voornaamwoorde}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}} 
:'n Woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n [[selfstandige naamwoord]] dien.
:Voornaamwoorde word verder verdeel in persoonlike, onpersoonlike, besitlike, betreklike vraende en onbepaalde voornaamwoorde.
{{voorbeeldsinne}}
:''Ek'' lees 'n boek.
:''Dit'' reën buite.
:''Die'' fiets is myne;
:Die man ''wat'' daar loop.
:''Wat'' het hy gesê?
:''Iemand'' het dit gevat.
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:*{{en}}: {{vert|en|pronoun}}
:*{{nl}}: {{vert|nl|voornaamwoord}}
{{vert-onder}}