Revision 144037 of "Voornaamwoord" on afwiktionary{{-af-}}
{{-af-s.nw-|voornaamwoord|voornaamwoorde}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}}
:'n Woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n [[selfstandige naamwoord]] dien.
:Voornaamwoorde word verder verdeel in persoonlike, onpersoonlike, besitlike, betreklike vraende en onbepaalde voornaamwoorde.
{{voorbeeldsinne}}
:'''Ek''' lees 'n boek.
:'''Dit''' reën buite.
:'''Die''' fiets is myne;
:Die man '''wat''' daar loop.
:'''Wie''' het dit gesê?
:'''Iemand''' het dit gevat.
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:*{{en}}: {{vert|en|pronoun}}
:*{{nl}}: {{vert|nl|voornaamwoord}}
{{vert-onder}}
This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|