Revision 144039 of "Voornaamwoord" on afwiktionary

{{-af-}}
{{-af-s.nw-|voornaamwoord|voornaamwoorde}}
{{-s.nw-}}
{{betekenisse}} 
:'n Woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir 'n [[selfstandige naamwoord]] dien.
:Voornaamwoorde word verder verdeel in [[persoonlike voornaamwoord|persoonlike]], onpersoonlike, [[besitlike voornaamwoord|besitlike]], betreklike, vraende en onbepaalde voornaamwoorde.
{{voorbeeldsinne}}
:'''Ek''' lees 'n boek.
:'''Dit''' reën buite.
:'''Die''' fiets is myne.
:Die man '''wat''' daar loop.
:'''Wie''' het dit gesê?
:'''Iemand''' het dit gevat.
{{-vert-}}
{{vert-bo}}
:*{{en}}: {{vert|en|pronoun}}
:*{{nl}}: {{vert|nl|voornaamwoord}}
{{vert-onder}}