Revision 146014 of "Gebruiker:Naudefj" on afwiktionary

== Te Doen ==
Die volgende benodig aandag:
* Herkatigoriseer [[:Kategorie:Selfstandige naamwoord in Malgassies]] (enkelvoud na meervoud)
* Herkatigoriseer [[:Kategorie:Fundamenteel]] na Kategorie:Alles (soos op nl.wikt & af.wp)
* Implementeer die nuwe Wictionary-logo.
* Verwyder [[Wiktionary:Huidige gebeure]] vanaf die keuseskerm aan die linkerkant.
* "Hulp" in die keuseskerm verwys na verkeerde bladsy.
* Maak [[MediaWiki:Edittools]] reg.
* Skep [[MediaWiki:Gadget-charinsert.js]].
* Skrap bladsye in [[:Kategorie:Kandidate vir spoedige verwydering]].
Ens.

== Woordelyste om hier by te werk ==
* https://af.wikipedia.org/wiki/Afkorting
* https://af.wikipedia.org/wiki/Idioom

== 'n Paar toetse ==
* {{woordafbreking|woord·af·bre·king}}
* {{ook|a|b|c}}
* {{wikipedia}}

== Woordfrekwensie ==
Die top 100 woorde op die Afrikaanse Wikipedia gebruik word, is vir bywerking by [[Wiktionary:Afrikaans 100]] gelys.