Revision 13269 of "Ho Chi Minh-stad" on vewiki

[[File:Một khúc sông Sài Gòn.JPG|270px|right|thumb|Ho Chi Minh-stad.]]

[[File:Tansonnhat11.jpg|right|thumb|250px|[[Lughawe Tan Son Nhat|Tan Son Nhat-Lughawe]]]]
'''Ho Chi Minh-stad''', '''Saigon''' ([[Viëtnamees]]: ''Thành phố Hồ Chí Minh'') is 'n stad in die [[Viëtnam]], met 7 303 000 inwoners (2009-sensus). Die stadsgebied strek oor 'n oppervlakte van 2095 km². Ho Chi Minh-stad is naby die [[Saigon-rivier]]delta geleë. Die stadskern is aan die oewer van die Saigon-rivier geleë, 50 km van die [[Suid-Sjinese See]] en 1730 km suid van [[Hanoi]]. [[Lughawe Tan Son Nhat|Tan Son Nhat-lughawe]] is ses kilometer noord van Ho Chi Minh-stad geleë. 
[[Category:Vietnam]]
[[en:Saigon]]
[[de:Saigon]]
[[vi:Saigon]]