Revision 13323 of "Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park" on vewiki

[[File:Phongnhakebang2.jpg|300px|thumb|right|Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park]]
[[File:Phongnhakebang13.jpg|300px|thumb|right|Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park]]
'''Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park''' is 'n [[nasionale park]] in [[Quang Binh]], [[Viëtnam]]. Die park strek oor 'n oppervlakte van 155,54 km², is naby die Son-rivierdelta geleë. 40 km van die [[Suid-Sjinese See]] en 500 km suid van [[Hanoi]]. Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park is 50 kilometer noord van [[Dong Hoi]] geleë. 

[[Category:Viëtnam]]
[[vi:Phong Nha]]
[[de:Phong Nha-Ke Bang]]