Difference between revisions 1033502 and 1033508 on afwiki{{Taksoboks | name = Tamatie | image = Bright red tomato and cross section02.jpg | image_width = 250px | image_caption = Deursnit en profiel van 'n tamatie in 'n kweekhuis geproduseer. | regnum = [[Plantae]] | divisio = [[Angiosperms]] | classis = [[Eudicots]] (contracted; show full)eoskeidsregter) aangestel is, mag die skeidsregter op die veld hom vir advies vra voordat 'n drie toegestaan of afgewys word. Onder huidige protokol mag die TMO slegs adviseer of die bal werklik gedruk is op die grond in die doelarea; of die baldraer of die bal die kantlyn geraak het in die proses van die driedruk; en of enige ontoelaatbare spel gepleeg is deur enige speler tydens die proses. [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 15:03, 8 Oktober 2012 (UTC) == Rekords == *Wêreldrekord vir die meeste punte deur 'n speler wat al sy internasionale span se punte in een wedstryd aangeteken het (31). *Meeste punte teen Nieu-Seeland aangeteken in 'n enkele toets (31). *Suid-Afrikaanse rekord vir meeste punte in 'n toets teen die [[Nieu-Seeland nasionale rugbyspan|All Blacks]] (31). *Suid-Afrikaanse rekord vir meeste strafdoele in 'n toets aangeteken (8) – verbeter die rekord van [[Percy Montgomery]] vir 7 strafdoele. **Al die bogenoemde rekords is behaal met sy 31 punte in the Drienasiestoets teen die All Blacks op 1 Augustus 2009 in Durban <ref name="Stuff.co.nz_2712844">{{cite news |url=http://www.stuff.co.nz/dominion-post/sport/2712844/Steyn-blots-All-Blacks-copybook |title=Steyn blots All Blacks' copybook |author=Knowler, Richard |date=3 August 2009 |work=[[The Dominion Post (Wellington)|The Dominion Post]] |accessdate=26 October 2011}}</ref> *Suid-Afrikaanse rekord vir meeste punte in 'n toets teen [[Australië nasionale rugbyspan|Australië]]. *Vinnigste 100 punte deur enige Springbok (8 toetswedstryde, waarvan 3 as plaasvervanger)<ref>{{cite news| url=http://www.irishtimes.com/newspaper/sport/2009/1125/1224259393401.html | work=The Irish Times | title=Steyn expected to make his mark again | date=11 November 2009}}</ref> *Vinnigste 200 punte deur enige Springbok (16 toetswedstryde) *Vinnigste 300 punte deur enige Springbok (24 toetswedstryde) *Vinnigste 400 punte deur enige Springbok (33 toetswedstryde) *Meeste skepdoele in 'n Superrugby seisoen (11). *Meeste punte in 'n [[Drienasies]] wedstryd (31). *Meeste skepdoele in een [[Superrugby]]wedstryd (4) (tydens die 2009 Super 14-halfeindstryd teen die [[Crusaders]]). *Meeste skepdoele in die Superrugby kompetisie (22) *Meeste skepdoele in 'n Superrugby-seisoen (11 in 2009) *Meeste strafdoele in 'n Superrugby-seisoen (51 in 2010) *Meeste punte in 'n Superrugby-seisoen (263) – oortref [[Dan Carter]] se rekord 221 in 2006 behaal. *Meeste punte deur 'n Bulls speler in Superrugby geskiedenis (1,201) *Meeste punte deur 'n Suid-Afrikaner en eerste Suid-Afrikaner wat 1,000 punte in Superrugby kon aanteken (1,201) * Steyn hou ook die rekord vir die meeste opeenvolgende suksesvolle stelskoppe in toetsrugby (sedert statistiek hiervoor gehou word in die laat-1980s). Hy het , reeks van 41 skoppe oorgesit, wat geeindig het op 6 November 2010 teen Ierland. Dit verbeter die vorige rekord van 36 skoppe deur [[Chris Paterson]] van [[Skotland nasionale rugbyspan|Skotland]].<ref>{{cite web|url=http://www.espnscrum.com/scrum/rugby/story/123069.html |title=Morné Steyn's goal-kicking record, Tri-Nations clean-sweeps, Scottish captains and Shane Sullivan |work=Ask John |first=John |last=Griffiths |publisher=''ESPN scrum'' |date=2010-09-13 |accessdate=2010-10-18}}</ref><ref>http://www.sport24.co.za/Rugby/BoksOnTour/Boks-withstand-Irish-onslaught-20101106</ref>⏎ ⏎ ==Bulls== *Biggest points margin in a super 14 final (61–17) *Biggest win in a Super Rugby match vs the Reds (92-3) *The only franchise from South Africa to have won the Super Rugby trophy - and on three occasions All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1033508.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|