Difference between revisions 1033508 and 1038855 on afwiki{{Taksoboks | name = Tamatie | image = Bright red tomato and cross section02.jpg | image_width = 250px | image_caption = Deursnit en profiel van 'n tamatie in 'n kweekhuis geproduseer. | regnum = [[Plantae]] | divisio = [[Angiosperms]] | classis = [[Eudicots]] (contracted; show full) <br> '''RUGBY''' Indien 'n televisieskeidsregter (TMO, of videoskeidsregter) aangestel is, mag die skeidsregter op die veld hom vir advies vra voordat 'n drie toegestaan of afgewys word. Onder huidige protokol mag die TMO slegs adviseer of die bal werklik gedruk is op die grond in die doelarea; of die baldraer of die bal die kantlyn geraak het in die proses van die driedruk; en of enige ontoelaatbare spel gepleeg is deur enige speler tydens die proses. [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 15:03, 8 Oktober 2012 (UTC) ==Bulls== *Biggest points margin in a super 14 final (61–17) *Biggest wi'''Hengel''' edits '''Aas''' ==Kunsaas== * Lepel * vlieg Die kunsaas wat aan die lyn se punt vasgemaak is, word ingegooi in die water met behulp van die katrol aan die stok, maar nie laat lê op die bodem nie; dit word dadelik weer stadig ingekatrol. Die vorm (en voorkoms in die water) van die kunsaas bepaal of die vis wat gehengel word gaan belangstel om te byt of nie. Daar is letterlik duisende verskillende ontwerpe en materiale wat deur gesoute vissermanne gemaak en gebruik word tydens die hengelproses. Elke indiwidu glo egter syne is net die regte kombinasie van kleur, fatsoen en gewig om die truuk te doen waar hy vandag hengel. ==Lewendige aas== * Heel sardien (vasgewikkel met rekgaring), * viskop, of die sytjie van i'n a Super Rugby match vs the Reds (92-3) *The only franchise from South Africa to have won the Super Rugby trophy - and on three occasionsasvissie, * Lewendige kramp aan die hoek gesteek, * vars seekatpoot (vooraf skoongemaak van die dik vel met suiers op) Verskillende metodes van hengel: ==Varswaterhengel== *Dam of rivier *Boot *Vang en loslaat, raak al hoe gewilder wêreldwyd, ten doel om skaars visbevolkings teen uitwissing te beskerm ==Seehengel== * Diepseehengel, meestal vir sportvissoorte * Branderhengel vanaf 'n seestrand * Rotshengel. Sekere vissoorte, bv. elwe, byt slegs naby rotse, omdat sy natuurlike weiplek is. All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1038855.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|