Difference between revisions 1038855 and 1038860 on afwiki

{{Taksoboks
| name = Tamatie
| image = Bright red tomato and cross section02.jpg
| image_width = 250px
| image_caption = Deursnit en profiel van 'n tamatie in 'n kweekhuis geproduseer.
| regnum = [[Plantae]]
| divisio = [[Angiosperms]]
| classis = [[Eudicots]]
(contracted; show full)

'''Hengel''' edits

'''Aas'''
==Kunsaas==
* Lepel
* vlieg
Die kunsaas wat aan die lyn se punt vasgemaak is, word 
ingegooi in die water gegooi met behulp van die'n katrol aan die stok, maar daarna nie laat lê op die bodem nie; dit word dadelik weer stadig ingekatrol. Die vorm (en voorkoms in die water) van die kunsaas bepaal of die vis wat gehengel word gaan belangstel om te byt of nie. Daar is letterlik duisende verskillende ontwerpe en materiale wat deur gesoute vissermanne gemaak en gebruik word tydens die hengelproses. Elke indiwidu glo egter syne is net die regte kombinasie van kleur, fatsoen en gewig om die truuk te doen waar hy vandag hengel.

==Lewendige aas==
* Heel sardien (vasgewikkel met rekgaring),
* viskop, of die sytjie van 'n aasvissie,
* Lewendige kramp aan die hoek gesteek,
* vars seekatpoot (vooraf skoongemaak van die dik vel met suiers op)

Verskillende metodes van hengel:
==Varswaterhengel==
*Dam of rivier
*Boot
*Vang en loslaat, raak al hoe gewilder wêreldwyd, ten doel om skaars visbevolkings teen uitwissing te beskerm

==Seehengel==
* Diepseehengel, meestal vir sportvissoorte
* Branderhengel vanaf 'n seestrand
* Rotshengel. Sekere vissoorte, bv. elwe, byt slegs naby rotse, omdat sy natuurlike weiplek is.