Difference between revisions 1058686 and 1073736 on afwiki{{Taksoboks | name = Gewone Melba | image = Green-winged Pytilia (Pytilia melba).jpg | image_width = 240px | image_caption = Volwasse mannetjie, Tsavo-Oos NP, Kenya | status = LC | status_system = IUCN3.1 | regnum = [[Animal]]ia]] | phylum = [[Estrildidae]] | classis = [[Aves]] | ordo = [[Passeriformes]] | familia = [[Estrildidae]] | genus = ''[[Pytilia]]'' | species = '''''P. melba''''' | binomial = ''Pytilia melba'' | binomial_authority = ([[Carolus Linnaeus|Linnaeus]], 1758) | range_map = | range_map_width = | range_map_caption = }} Die '''gewone melba''' is 'n klein (lengte: 12 -– 14 cm) kleurvolle voëltjie wat maklik die oog vang wanneer dit rondbeweeg tussen doringbosse en struike. Veral die mannetjie is kenmerkend met 'n rooi gesig, groen bors en gespikkelde onderlyf. ==Identifikasie== Die gewone melba word gewoonlik in pare of klein familiegroepe aangetref. Hulle boer in swerms wanneer hulle nie nes maak nie. Die mannetjie se gesig en bo-keel is helder rooi, met 'n grys bo-kroon en nek. Sy onderlyf is gespikkeld met swart en wit dwarsstrepe. Sy bekkie vertoon rooierig. (contracted; show full)==Ander name== * Afrikaans: ''Melbasysie'' * Engels: ''Melba Finch'' * Duits: ''Buntastrild'' * Wetenskaplike naam: ''Pytilia melba'' ==Sien ook== * [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls]] ⏎ * [[Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name]] ==Bronnelys== * Roberts' Birds of Southern Africa, Sixth Edition, ISBN 0620175834 * [[Newman se Voëls van Suider-Afrika]]. [[Kategorie:Melbas]] [[de:Buntastrild]] [[en:Green-winged Pytilia]] [[es:Pytilia melba]] [[eu:Pytilia melba]] [[fi:Palettipeippo]] [[fr:Beaumarquet melba]] [[hu:Tarka asztrild]] [[nl:Melba-astrild]] [[sv:Brokig astrild]] [[vi:Pytilia melba]] [[zh:绿翅斑腹雀]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1073736.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|