Difference between revisions 1202196 and 1384158 on afwiki

[[Lêer:Geokeys.jpg|thumb|right|200px|Die internet het tot een van die steunpilare van internasionale kommunikasie ontwikkel]] '''Globalisering''' is 'n vakterm wat gebruik word om na die ontwikkelinge te verwys waaraan die wêreldekonomie en die verskillende samelewings as gevolg van die toenemende internasionale handel en kulturele betrekkinge blootgestel is. In suiwer ekonomiese verband verwys dit na die groeiende internasionale handelsbande en grootskaalse buitelandse be(contracted; show full)
Die term globalisering word vir die eerste keer in [[1961]] in 'n Engelstalige woordeboek gelys en kom oorspronklik uit die ekonomie en sosiologie. In die negentigerjare word dit in 'n toenemende mate in die openbare debat gebruik om na die ingewikkelde proses van transnasionale, ekonomiese, kulturele en sosiale betrekkinge te verwys. Die proses word dikwels ook as densionalisering geïnterpreteer, aangesien die nasionale state se invloed op ekonomiese en sosiale ontwikkelinge al hoe kleiner word.
 Hoe kleiner die sosiale ontwikkeling word hoe kleiner word ons gedagtes en ons lewens op n vlak van hoë interpretasie, die belangrikheid van hoofletters word hoogs aangeraai in hierdie toeval van sake onder groot aanraai van Adam Smith se blinde hand. Die woord vakterm staan ook aan die begin van hierdie paragraaf ja. 

[[Kategorie:Sosiologie]]