Difference between revisions 1354731 and 1360360 on afwiki

{{argief}}
;2015:
== Verrotte webskakels ==

Almal wat hier bydrae behoort die artikel oor [[:en:Wikipedia:Link_rot|link rot]] te lees. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 06:59, 6 Januarie 2015 (UTC)
:Weet iemand watter sjabloon om te gebruik om argivering te kry (en hoe om dit te gebruik) dankie by voorbaat [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 08:40, 7 Januarie 2015 (UTC)
(contracted; show full)
::Daar was sprake van die [http://m.news24.com/rapport/Suid-Afrika/Nuus/Woorde-soos-app-is-tans-op-pad-20130914 Virtuele Instituut vir Afrikaans]. Ons wag geduldig in spanning terwyl gepraat word oor skarefinansiering (''crowd funding''). Tot dan - geniet! [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 11:10, 26 April 2015 (UTC)


== [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/FDC voting has begun|Wikimedia Foundation Funds Dissemination Committee elections 2015]] ==

[[File:Wikimedia Foundation RGB logo with text.svg|right|75px|link=m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/FDC voting has begun]]
''This is a message from the [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Committee|2015 Wikimedia Foundation Elections Committee]]. [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/FDC voting has begun|Translations]] are available.''

[[m:Special:SecurePoll/vote/336|Voting has begun]] for [[m:Wikimedia Foundation elections 2015#Requirements|eligible voters]] in the 2015 elections for the ''[[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC elections/2015|Funds Dissemination Committee]]'' (FDC) and ''[[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC Ombudsperson elections/2015|FDC Ombudsperson]]''. Questions and discussion with the candidates for the ''[[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC elections/2015/Questions|Funds Dissemination Committee]]'' (FDC) and ''[[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC Ombudsperson elections/2015/Questions|FDC Ombudsperson]]'' will continue during the voting. Nominations for the ''[[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/Board elections/2015|Board of Trustees]]'' will be accepted until 23:59 UTC May 5.

The ''[[m:Special:MyLanguage/Grants:APG/Funds Dissemination Committee|Funds Dissemination Committee]]'' (FDC) makes recommendations about how to allocate Wikimedia movement funds to eligible entities. There are five positions on the committee being filled.

The ''[[m:Special:MyLanguage/Grants:APG/Funds Dissemination Committee/Ombudsperson role, expectations, and selection process|FDC Ombudsperson]]'' receives complaints and feedback about the FDC process, investigates complaints at the request of the [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation Board of Trustees|Board of Trustees]], and summarizes the investigations and feedback for the Board of Trustees on an annual basis. One position is being filled.

The voting phase lasts from 00:00 UTC May 3 to 23:59 UTC May 10. '''[[m:Special:SecurePoll/vote/336|Click here to vote]].''' Questions and discussion with the candidates will continue during that time. '''[[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC elections/2015/Questions|Click here to ask the FDC candidates a question]]. [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC Ombudsperson elections/2015/Questions|Click here to ask the FDC Ombudsperson candidates a question]].''' More information on the candidates and the elections can be found on the [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC elections/2015|2015 FDC election page]], the [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/FDC Ombudsperson elections/2015|2015 FDC Ombudsperson election page]], and the [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/Board elections/2015|2015 Board election page]] on Meta-Wiki. 

On behalf of the Elections Committee,<br/>
-Gregory Varnum ([[m:User:Varnent|User:Varnent]])<br/>
Volunteer Coordinator, [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Committee|2015 Wikimedia Foundation Elections Committee]]

''Posted by the [[m:Special:MyLanguage/User:MediaWiki message delivery|MediaWiki message delivery]] 03:45, 4 May 2015 (UTC) • [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/FDC voting has begun|Translate]] • [[m:Talk:Wikimedia Foundation elections 2015|Get help]]
<!-- Message sent by User:Varnent@metawiki using the list at http://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Distribution_list/Global_message_delivery&oldid=12082785 -->

== New Wikipedia Library Accounts Available Now (May 2015) ==

<div lang="en" dir="ltr" class="mw-content-ltr">
''Apologies for writing in English, please help translate this into your local language.''
Hello Wikimedians! 
[[File:Wikipedia_Library_owl.svg|thumb|150px|The TWL OWL says sign up today!]]
Today [[m:The Wikipedia Library|The Wikipedia Library]] announces signups for more free, full-access accounts to published research as part of our [[m:The_Wikipedia_Library/Journals|Publisher Donation Program]]. You can sign up for new accounts and research materials from:
* '''[[w:en:WP:MIT|MIT Press Journals]]''' — scholarly journals in the humanities, sciences, and social sciences  (200 accounts)
* '''[[w:en:WP:Loeb|Loeb Classical Library]]''' — Harvard University Press versions of Classical Greek and Latin literature with commentary and annotation (25 accounts)
* '''[[w:en:Wikipedia:RIPM|RIPM]]''' — music periodicals published between 1760 and 1966 (20 accounts)
* '''[[w:en:WP:SAGE Stats|Sage Stats]]''' — social science data for geographies within the United States (10 accounts)
* '''[[w:en:WP:HeinOnline|HeinOnline]]'''  — an extensive legal research database, including 2000 law-related journals as well as international legal history materials (25 accounts)

Many other partnerships with accounts available are listed on [[w:en:WP:The_Wikipedia_Library/Journals|our partners page]], including [[w:en:WP:Project MUSE|Project MUSE]], [[w:en:Wikipedia:JSTOR|JSTOR]], [[w:en:WP:DeGruyter|DeGruyter]], [[w:en:WP:Newspapers.com|Newspapers.com]] and [[w:en:WP:BNA|British Newspaper Archive]]. Do better research and help expand the use of high quality references across Wikipedia projects: sign up today!
<br>--[[w:en:Wikipedia:TWL/Coordinators|The Wikipedia Library Team]] 22:12, 4 Mei 2015 (UTC)

:''We need your help! Help coordinate Wikipedia Library's account distribution and global development! Please join our team at [https://meta.wikimedia.org/wiki/The_Wikipedia_Library/Coordinators/Signup Global our new coordinator signup].''<br>
:<small>This message was delivered via the [https://meta.wikimedia.org/wiki/MassMessage#Global_message_delivery Mass Message] tool to [https://meta.wikimedia.org/wiki/Global_message_delivery/Targets/Wikipedia_Library The Wikipedia Library Global Delivery List]</small>
</div>
<!-- Message sent by User:Sadads@metawiki using the list at http://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Global_message_delivery/Targets/Wikipedia_Library&oldid=12114173 -->

== 8ste Wiki Byeenkoms in Stellenbosch ==

Vir die gelukkiges wat in die mooie Kaap woon, wil ons julle graag uitnooi na die volgende Wiki-byeenkoms wat sal plaasvind op Saterdag, 30 Mei vanaf 10:00.  Hierdie byeenkoms val saam met die FPV Fees op Stellenbosch.  

By hierdie fees sal die wenners van die ‘Wiki From Above’ kompetisie bekendgemaak word, en jy sal die geleentheid hê om deel te neem aan die feestelikhede van die dag.

Vir meer inligting, besoek gerus die [http://www.fpvfest.com/ feesblad] en die [http://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Meetup/Cape_Town/Cape_Town_8| meta bladsye vir die byeenkoms].

Wiki groete  --[[Gebruiker:Humetheresa|Humetheresa]] ([[Gebruikerbespreking:Humetheresa|kontak]]) 11:17, 7 Mei 2015 (UTC)

== Hartbeeshuisie ==
: Sal interesant wees as iemand met kennis daarvan 'n klein artikel oor [[hartbeeshuisies]] sou kan skryf. --[[Gebruiker:Michaelphillipr|Michaelphillipr]] ([[Gebruikerbespreking:Michaelphillipr|kontak]]) 21:17, 10 Mei 2015 (UTC)
::Sien [[Kapstylhuise]]. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 05:50, 11 Mei 2015 (UTC)

== Vraag: Dataverbruik op wiki ==

Goeie dag, is iemand van julle dalk bewus of toegang tot die wikibedieners meer bandwydte/data verbruik sedert ongeveer Maartmaand?

Ek is besig om 'n hengse rekening van Autopage te kry, ek oorskry my 2GB-kerf op 'n MTN-kontrak nou lag-lag in '''4 dae'''! 

Maart - R516, April R1760, Mei gaan R4000 wees! HELP ASB!! [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 10:08, 14 Mei 2015 (UTC)
:Dit lyk eerder asof kwaadwillige sagteware/wanware beheer oor jou rekenaar oorgeneem het. Dalk sal Microsoft se ''Malicious Software Removal Tool'' help, mits jy Windows gebruik. --[[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 10:31, 14 Mei 2015 (UTC)

::Laat weet my asseblief as dit lyk asof die probleem wel by die Wiki's is, sal dit graag wil aanspreek as dit die geval is.  Dankie --[[Gebruiker:Humetheresa|Humetheresa]] ([[Gebruikerbespreking:Humetheresa|kontak]]) 11:31, 14 Mei 2015 (UTC)

:::As dit 'n foon is, kan jy die moeilikheid binne die foon self gaan soek. Hoe bly is ek nou ons het nie meer 'n kontrak nie! Maar weet jy wat nog so ongemerk lekker aan jou foon vreet: Whatsapp en ander toepies. By my ma se foon merk ek op dat tot R1,79 per dag, en party dae R16 (R2/megagreep)eenvoudig verdwyn, sonder dat sy 'n enkele keer op was. Dis "bywerking". Toe ek my nuwe foon aanskaf dink ek: "Ga! Nou gaan Vodacom bars". Tot ek begin sien dat die toeps 'n lewe van hul eie het. Vodacom word juis skatryk! Ek dag jy gebruik Whatsapp net wanneer jy hom sê om dit te doen. Toe nie. My Nokia Asha 210 laat ook nie toe dat jy die Internet (EDGE) heeltemal afskakel nie. Gelukkig het ek vlug-modus en Wi-Fi. Ek skat Voyageur is heeltemal reg. Ek is by Vodacom geregistreer en kyk na elke liewe bis wat uitgaan - dalk kan jy dieselfde doen by MTN: gaan daar data verlore wanneer jy nie voor die rekenaar is nie? Of is dit 'n inprop-vinger (dongle) wat jy gebruik? [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 13:29, 14 Mei 2015 (UTC)

Dankie almal, prof Voya, kan jy my vertel waar, of 'n skakel aanstuur na Microsoft se ''Malicious Software Removal Tool'' asb?
 
Ek wil nie nou te veel skryf nie, dit KOS MY!! Cheers vir eers! [[Gebruiker:Aliwal2012|Bankrot Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 17:53, 14 Mei 2015 (UTC)

:::: Het jy nie dalk jou dataperk oorskry nie? Die buite-bondel-prys kan 'n mense rekening lelik opjaag. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 17:54, 14 Mei 2015 (UTC)
::::: Dis juis so Frank, well Autopage sê ek is nou ver oorskry, die probleem is net '''dis nie ek nie''', êrens sit 'n kabouter wydsbeen oor my lyne (en lei alles nat, ha-ha)! Kan jy help met "anti-malware"?, ek het nie 'n "firewall" in gebruik nie! Gert

:::: Vir Windows? Indien wel, kan jy dit [http://www.microsoft.com/security/pc-security/malware-removal.aspx hier] aflaai. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 18:05, 14 Mei 2015 (UTC)

== Waarom word Boere en nie Afrikaners vermoor nie ? ==

24,000 Vergete BOERE KINDERS in grafte
Daar lê duisende Boere kinders, vergete en onbesoek in koue onbekende en onversorgde graffies.
Weet jy hoeveel ?     Weet jy waar ?     Weet jy hoekom ?     Weet jy wie ?

Wat gaan jy daaromtrent doen ?
Jou rug draai soos die res ?

Vir 100 jaar reeds, word ons, die Boervolk, bedrieg en belieg, in skole en kerke, deur die politici, valse leiers en kulturele groepe, met vervalste boeke, geskrifte, en 'n vyandige media, .

Die Broederbond(vandag die Afrikanerbond) het gesorg dat die Boervolk uit die Boerevolkshuishouding gehou word, hy het die wie nie-Boere was, asook die loënaars onder die Boervolk, daargestel, in politiek, kerke, skole, universiteite, kultuur groepe en die media, om die Boervolk se "Identiteit" te vervang met die van die Afrikaner

Hulle herskryf ons geskiedenis, ons verlede, dus ons vryheidstryd en kultuur, en so kry hulle dit reg om ons toekoms te manipuleer.
Hulle vervals en vervang ons Boere VOLKS identiteit met die van die Afrikaner
Hul verdraai die feite, en rig valse monumente op, jeens kompromieë bedrieg hul die Boervolk en veroorsaak hulle dat ons ons eie vergeet en verloën.

Hoekom Vroue en kinders ?, hoekom nie KINDERS en vroue ?
Is hulle slinkser as die slang in die paradys ?
Wou hulle dalk net die waarheid aangaande hulself hiermee versteek ?, of wou hul dit van die Boervolk weerhou.
Vra vandag vir iemand, hoeveel vroue en kinders in die konsentrasiekampe omgekom het, en hul sal moontlik onthou dat dit 27,000 sielle was.
Maar vra, "Hoeveel Vroue en kinders onderskeidelik", en byna niemand sal jou die antwoord kan gee !
Hoekom ?
Daar is nooit onderskeid gemaak ten opsigte van hierdie getalle nie !
Hoekom ?
Die waarheid is subtiel weerhou en siedaar die Boervolk weet nie eens dat daar 8 (agt) Boere kinders dood is vir elke Boere vrou.

24.000 (Boere)Kinders teenoor 3,000 (Boere)Vroue is dood !  (8x)
24.000 (Boere)Kinders teenoor 3,000 (Boere)Krygers is dood !  (8x)

Een Boere Kind is gedood vir elke Brit se dood
Hoekom nie die KINDER monument ?

Daar is 3,000 Vroue dood, maar 8 keer meer, 24,000 Kinders dood hoekom word dit omgedraai, omdat hulle weet dat mense sou onthou as word die Vrou Wat maak die seerste, wat onthou mens die langste

is dit moontlik om te weet wat jy by die winkel gaan kry as hulle net " kos en klere " adverteer, sonder om fisies te gaan kyk. Hoeveel mense gaan weet hoeveel kos teenoor klere daar was, mits hulle self loop en kyk.

Nog minder weet mense hoeveel " Vrouens of Kinders " daar in Boeregrafte is.

Wie het besluit wat eerste kom ? die hoender of die eier - niemand sal weet - maar tog hier waar dit van kardinale belang is om te kan identifiseer met n gebeurlikheid - toe besluit daar weliswaar vir jou iemand doer in die verlede wat eerste was.

As jy wil gaan kos koop en iemand se vir jou dat n sekere winkel baie " kos en klere " aanhou en jy kom daar en sien dat daar net broodrolletjies is vir kos en die res van die winkel is hope klere, wat nou, jy is mos mislei of verkeerdelik ingelig. 27 000 " kos en klere " ?? - Nou? hoeveel van elk is daar ??

Sou dit nie beter wees om te se baie " klere en kos " plaas van " kos en klere" (omgekeerd), of maak dit nie saak nie. Seker nie.

Daar is 27 000 dood (buiten krygers), hoeveel was daar van elke groep, vrou of kind?.

Dit blyk asof daar maar net n paar kindertjies dood is aangesien vrouens eerste genoem word.

Ons dink (moet tog nie met absurde semantiek hier aankom) dat daar van KINDERS eerstens gepraat moet word, maar ook samehangend met die getalle, dus 24 000 kinders en 3000 vroue.[http://www.boereseparatiste.com/kindergr.html]

: Ek dink nie veel mense gaan verby jou opskrif lees nie. Die verskil tussen Boer en Afrikaner hang grotendeels van jou politiek af. Baie mense glo hulle is beide, of beskou die terme as sinoniem. Die opskrif het elke geval niks met jou boodskap se inhou te make nie. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 18:02, 14 Mei 2015 (UTC)

::Daar was kwaai politiek nou die dag by die Taalkommissie op Facebook, wat ek jammerlik misgeloop het. Nee, hulle wou mos Boer uit die AWS se De Luxe-Edition van 2017 haal. Dit is glo 'n skelwoord en rassisties, en skelwoorde/rassistiese woorde hoort mos volgens die internasionale reëls nie in die Standaardwoordelyste nie. Natuurlik klim daar toe heelwat op die lyn en beskuldig die Taalkommissie van skaamtelose vooroordeel, want daar is mense wat glad nie Boer as 'n skelwoord aanvaar nie (haai, ek ook nie!), maar juis daarop trots is. En ek sou ook my kruisie in die referendum gemaak het dat Boer moet bly. As die Rehoboth-basters trots op hul naam is, al beskou die HAT die woord "baster" as 'n verfoeilike rassistiese woord, waarom mag die Boere nie? Dit het toe in 'n karnaval van modder-, vlapoeding- en feestelike tertgooiery ontaard wat selfs LitNet vervelig laat lyk het. Terloops, ek wonder of hulle ooit enigsins weet van die [[w:nl:Boeroes|Boeroes]] in Suriname? Ek hoop nie ons geliefde Taalkommissie is besig om in die voorskriftelike Onsterflikes/Franse Akademie te ontaard nie... Ek begin al meer die Franse neiging kry om bo-oor outoriteite en liggame te loop en my eie weg te baan... [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:07, 14 Mei 2015 (UTC)

== [https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:SecurePoll/vote/339?setlang=af Wikimediastigting Trusteeraadverkiesing 2015] ==

[[File:Wmf logo vert pms.svg|right|100px|link=metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/Board voting has begun]]
''Hierdie boodskap is versend deur die [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Committee|2015 Wikimediastigtingsverkiesingskomitee]]. [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/Board voting has begun|Vertalings]] is beskikbaar.''

[[metawiki:Wikimedia Foundation elections 2015#Requirements|Die stemgeregtigdes]] kan [https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:SecurePoll/vote/339?setlang=af nou hul kruisie trek] by  die ''[[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/Board elections/2015|Wikimediastigting se Trusteeraadverkiesings van 2015]]''. Onderhoude, vrae en besprekings met ''[[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/Board elections/2015/Questions|die Raadskandidate]]'' duur voort onderwyl die verkiesing aan die gang is.

Die ''[[metawiki:Wikimedia Foundation Board of Trustees|Wikimediastigting se Trusteeraad]]'' is die hoogste beheerliggaam van die Wikimediastigting - laasgenoemde is 'n 501(c)(3) organisasie sonder winsbejag wat in die Verenigde State geregistreer is. Die Wikimediastigting bedryf verskeie projekte soortgelyk aan Wikipedia en Commons.

Die stemtydperk duur vanaf 17 Mei, 00:00 (UTC) tot 31 Mei, 23:59 (UTC). '''[https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:SecurePoll/vote/339?setlang=af Stem deur hierop te klik].''' Nadere besonderhede omtrent die kandidate en verkiesings kan by die [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections/Board elections/2015|2015 Raadsverkiesingsblad]]  op Meta-Wiki besigtig word. 

Namens die Verkiesingskomitee,<br/>
-Gregory Varnum ([[metawiki:User:Varnent|Gebruik:Varnent]])<br/>
Vrywilligerkoördineerder, [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Committee|Wikimediastigtingsverkiesingskomitee van 2015]]

''Geplaas deur die [[metawiki:Special:MyLanguage/User:MediaWiki message delivery|MediaWiki-bode]] op 17 Mei 2015 om 17:20 (UTC) • [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/Board voting has begun|Vertaal]] • [[metawiki:Talk:Wikimedia Foundation elections 2015|Kom meer te wete]]
<!-- Message sent by User:Varnent@metawiki using the list at http://meta.wikimedia.org/w/index.php?title=Distribution_list/Global_message_delivery&oldid=12206621 -->

== Vergadering met Beeld ==

Ek het môre middag om 13:00 'n vergadering met die Redakteur (digitaal) en joernalis, Marga Ley, van Beeld. Kom ons kyk wat spring uit die bos... Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:42, 20 Mei 2015 (UTC)

:: Interessant, hou ons asb op hoogte! [[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 13:36, 20 Mei 2015 (UTC)

:::Die vergadering het plaasgevind. Marga en nog twee persone, Reza van Rooyen en Le Roux Schoeman het Beeld verteenwoordig. Ek het hulle ingelig omtrent die groter Wiki prentjie en waar Afrikaans inpas. Hulle gaan definitief 'n artikel skryf oor die Afrikaanse Wiki en ons sal weer vergader oor ander maniere waarop ons kan saamwerk! Die bladtrek-statistieke het hulle beïndruk, veral die grafiek met die hoogtepunt in September. My eerste kontak met Marga was meer as 'n jaar terug! Praat van Afrika tyd! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:40, 21 Mei 2015 (UTC)

:::: Dankie vir die inisiatief en terugvoer. Dit word opreg waardeer. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 13:15, 21 Mei 2015 (UTC)

:::: Klink baie belowend, dankie. [[Gebruiker:JCBrand|JCBrand]] ([[Gebruikerbespreking:JCBrand|kontak]]) 14:48, 22 Mei 2015 (UTC)

== Afrikaanse term ==

Wat is die Afrikaanse term vir {{en}}'Frisian handball' / {{nl}}'kaatsen'? Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 20:04, 23 Mei 2015 (UTC)
: Volgens die HAT blyk [[kaatsspel]] gangbaar te wees. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 07:22, 24 Mei 2015 (UTC)

== Bewoording: Onsuksesvolle voorbladbenoeming ==

Kan ons asseblief die bewoording van dié sjabloon verbeter? My voorstel is onderaan:

Hierdie artikel is in die verlede vir voorbladstatus genomineer word, maar die nominasie is deur die gemeenskap afgekeur of nie voldoende ondersteun nie. Dit beteken nie dat hierdie artikel nie wel voorbladpotensiaal het nie: voel vry om aan die artikel te skaaf en gemelde probleme te adresseer. Indien u voel dat die in die tussentyd só verbeter dat dit op ons voorblad kan pryk, is u welkom om dit op nuut te nomineer.

Hierdie artikel is in die verlede vir voorbladstatus benoem, maar die gemeenskap het die benoeming afgekeur of nie voldoende ondersteun nie. Dit beteken nie dat hierdie artikel nie voorbladpotensiaal het nie. Skaaf dus gerus daaraan en help gemelde probleme oplos. As jy meen dat dit intussen so verbeter het dat dit nou op die voorblad kan pryk, kan jy dit gerus weer benoem. [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 16:20, 25 Mei 2015 (UTC)

: Klink goed. Gaan gerus voort. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 10:18, 26 Mei 2015 (UTC)

:: Ek is nie 'n administrateur nie; iemand anders sal dit moet regmaak. [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 14:41, 26 Mei 2015 (UTC)
::: {{uitgevoer}}. [[Gebruiker:Winstonza|<span style="color:#26619C; font-family: Segoe Print">'''Winston'''</span>]] [[Gebruikerbespreking:Winstonza|<font color="#26619C;">(kontak)</font>]] 17:38, 28 Mei 2015 (UTC)

== Die Wenners van 'Wiki from Above' word aangekondig ==

Net 'n vinnige nota om julle te herinner dat die 8ste Wiki-byeenkoms die naweek sal plaasvind in Stellenbosch saam met die FPV Fees waar die wenners van die 'Wiki from Above' kompetisie ook aangekondig sal word.

Die byeenkoms sal plaasvind op die Wild Clover Plaas, SMAA, Stellenbosch.

Aanwysings  :  Vanaf die N1 noord, omtrent 1km verby die Engen 1 stop vat u die Klipheuwel/Stellenbosch afdraai.  Draai regs na Stellebosch, ry oor die hoofweg, onder deur die treinspoor brug en omtrent 1.2 km van die Villiera/ Koelenhof bordjies aan die regterkant sal u die plaas sien.

Hulle kontak nommer is +27 (0)21 865 2248.  U is ook welkom in vir Douglas Scott, die President van Wikimedia ZA te kontak by 079 515 8727.

Wiki groete, --[[Gebruiker:Humetheresa|Humetheresa]] ([[Gebruikerbespreking:Humetheresa|kontak]]) 09:27, 26 Mei 2015 (UTC)

== Gebruiker Opname ==

As jy in Suid-Afrika woon en bydra tot enige van die Wiki-projekte wil ons graag van jou hoor!

Neem asseblief 'n paar minute om ons meer te vertel van jouself, jou bydraes en sommer net alles wat jy met ons wil deel.  Die opname sluit om 22:59 op 12 Junie 2015.

Die [http://wikimedia.qualtrics.com/jfe/form/SV_5pXdPBtl9B5BsDH opname kan hier gevind word].

Wiki Groete, --[[Gebruiker:Humetheresa|Humetheresa]] ([[Gebruikerbespreking:Humetheresa|kontak]]) 09:29, 26 Mei 2015 (UTC)

: Opname help nie veel as mens nie by die vraag "Are you aware that Wikipedia / Wikimedia is a non-profit organisation?" kan verby kom nie ... [[Gebruiker:Arnobarnard|Arno]] ([[Gebruikerbespreking:Arnobarnard|kontak]]) 07:14, 4 Junie 2015 (UTC) - blyk 'n bediener probleem te wees. Dit het aangegaan na 'n paar keer weer probeer, maar elke 2de vraazg moet omtrent 3+ keer weer preobeer om aan te gaan ...

== [[Gebruiker:DerekvG|Dwarsrlêer]] ==

Goeie môre, hallo [[Gebruiker:Humetheresa|Humetheresa]]<br />
Ek is Derek uit België, ek is vers aangekom op die Afrikaanse Wikipedia. My gebruikerspagina vertel meer oor my.<br />
--[[Gebruiker:DerekvG|Dwarsrlêer]] ([[Gebruikerbespreking:DerekvG|kontak]]) 15:59, 26 Mei 2015 (UTC)

::Baie welkom [[Gebruiker:DerekvG|Dwarsrlêer]]!  --[[Gebruiker:Humetheresa|Humetheresa]] ([[Gebruikerbespreking:Humetheresa|kontak]]) 06:07, 29 Mei 2015 (UTC)

== Wie's lus om kos terme te vertaal? ==

Hallo almal!  Gaan kyk gou na [https://www.wikidata.org/wiki/Wikidata:Menu_Challenge die Wikidata Menu Uitdaging] - daar's nog net 207 woorde wat nog vertaal moet word, so dit behoort vinnig te gaan om Afrikaans op hierde map te plaas. Groete, [[Gebruiker:Slashme|Slashme]] ([[Gebruikerbespreking:Slashme|kontak]]) 20:13, 26 Mei 2015 (UTC)