Difference between revisions 1410360 and 1556079 on afwiki

{{argief}}
;2015:
== Verrotte webskakels ==

Almal wat hier bydrae behoort die artikel oor [[:en:Wikipedia:Link_rot|link rot]] te lees. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 06:59, 6 Januarie 2015 (UTC)
:Weet iemand watter sjabloon om te gebruik om argivering te kry (en hoe om dit te gebruik) dankie by voorbaat [[Gebruiker:Hansjoseph|hansjoseph]] ([[Gebruikerbespreking:Hansjoseph|kontak]]) 08:40, 7 Januarie 2015 (UTC)
(contracted; show full)

== [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Call for candidates|Nominasies word nou ingewag vir die Wikimediastigting se verkiesings in 2015]] ==

''This is a message from the [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Committee|2015 Wikimedia Foundation Elections Committee]]. [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/Accepting nominations|Translations]] are available.''
[[File:W
mfikimedia Foundation logo - vert pmsical (2012-2016).svg|100px|right]]
Dagsê almal!

Ek kondig met graagte aan dat nominasies nou ingewag word vir die Wikimediastigting se verkiesings in 2015. Die Raad en die FVK-personeel is hierdie jaar op soek na 'n diverse groep kandidate uit streke en projekte wat tradisioneel onderverteenwoordig is op die raad en in die beweging asook kandidate met ondervinding in tegnologie, produkte of finansies. Om hierdie rede het hulle [[m:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Call for candidates|publikasies](contracted; show full)weet van die [[w:nl:Boeroes|Boeroes]] in Suriname? Ek hoop nie ons geliefde Taalkommissie is besig om in die voorskriftelike Onsterflikes/Franse Akademie te ontaard nie... Ek begin al meer die Franse neiging kry om bo-oor outoriteite en liggame te loop en my eie weg te baan... [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 19:07, 14 Mei 2015 (UTC)

== [https://meta.wikimedia.org/wiki/Special:SecurePoll/vote/339?setlang=af Wikimediastigting Trusteeraadverkiesing 2015] ==

[[File:W
mfikimedia Foundation logo - vert pmsical (2012-2016).svg|right|100px|link=metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/Board voting has begun]]
''Hierdie boodskap is versend deur die [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/Committee|2015 Wikimediastigtingsverkiesingskomitee]]. [[metawiki:Special:MyLanguage/Wikimedia Foundation elections 2015/MassMessages/Board voting has begun|Vertalings]] is beskikbaar.''

(contracted; show full)

: Ek stem, ons moet beslis uitreik en hulle gelukwens. Al doen ons dit in Afrikaans en Engels. Miskien kan ons sommer vra dat hulle ons bietjie Sotho leer. Sotho vir Boertjies, of so iets. Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Frank]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 13:07, 29 Junie 2015 (UTC)