Difference between revisions 1444791 and 1444792 on afwikiDie '''Geloofsbond van Hervormde Gemeentes''', 'n uitvloeisel van die steedsHervormers. Die steedsHervormers is 'n faksie binne die [[Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika]](NHKA) wat vanaf 2011 'n geloofskrisis in laasgenoemde kerk identifiseer. Die steedsHervormers het hulself onderskei van, en verset teen wat hulle gesien het as 'n nuwe stroming in die NHKA wat gekenmerk word deur 'n liberale teologie met ingeslote [[humanisme]], en 'n [[bevry(contracted; show full) * Ons nooi lidmate uit om by ons aan te sluit, maar plaas geen gewetensbinding op enige persoon nie. Ons wil net kerk wees en die Here dien.<ref>http://www.geloofsbond.org.za/index.php/so-glo-ons/geloofstandpunt</ref> == Verwysings == <references /> == Eksterne Sskakels == * [http://www.geloofsbond.org.za/ Official website of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] (Official website) * [https://www.facebook.com/geloofsbond Official Facebook page of the Geloofsbond van Hervormde Gemeentes] [[Kategorie:Nederduitsch Hervormde Kerk]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1444792.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|