Difference between revisions 1494247 and 1550145 on afwiki{{Gaan taal na}} '''Waltraud''' is 'n Duitse vrouenaam. == Oorsprong en betekenis == Die naam is afkomstig van [[ou-Hoogduits]] en beteken min of meer "sterk heerser", "die regerende halfgod", "die sterk kryger" of "sterk". Die [[ou-Germanies|ou-Germaanse]] ''wal'' en [[Oudnoors|ou-Noorse]] ''valr'' beteken soveel as "hulle wat op die slagveld dood is".<ref name="Grimm1">Eintrag ''Wal'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch''. (webskakel: [http://woerterbuchnetz.de/DWB/wbgui_py?lemid=GW03255 dwb.uni-trier.de])</ref> . "-Traude" of ''trûen'', ''trûwen'' in ou-Germaans beteken "geloof, hoop, vertroue" en is nou verwant met die woord ''Lojaliteit'', wat volgens [[Osthoff]] afgelei is van die [[Indo-Germaniese|Indo-Germaanse]] Wortel ''*dereŭo-drū'' ("boom").<ref name="Grimm2">Eintrag ''Trauen'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch'' (webskakel: [http://woerterbuchnetz.de/DWB/wbgui_py?lemid=GT08403 dwb.uni-trier.de])</ref> Die sekondêre betekenis. van "-traude" is "vertroue" maar hierdie betekenis het eers in die nuwe-Hoogduits ontstaan<ref name="Grimm3">Eintrag ''Vertrauen'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch''. (webskakel: [http://woerterbuchnetz.de/DWB/wbgui_py?lemid=GV05547 dwb.uni-trier.de])</ref> == Die Naamdag == Die [[Katolieke naamdag]] van die naam Waltraud is op [[9 April]]. == Variante == * Waltrud, Waudru, Waltraut, Waldtraut (in Duits) * Traudl, Traudi, Traute (in die Beierse) * Waudru (Frans), Wal[de]trudis (Latyn), Thraude (in Engels) * Wali, Wal (skaars), Walli, Trudy/ Trudi, Waldi, Waldl == Bekende Persoonlikhede == ; Waltraud * Die heilige [[Waltraud von Bergen]] (Sainte Waudru) (oorlede 688), 'n Heilige van die Rooms-Katolieke Kerk * [[Waltraud Braun]] (1918–1987), Duitse Dermatoloog * [[Waltraut Haas]] (* 1927), Oostenrykse aktrise en sangeres * [[Waltraud Klasnic]] (* 1945), Oostenrykse politikus * [[Waltraud Lehn]] (* 1947), Duitse politikus (SPD) * [[Waltraud Meier]] (gebore 1956), Duitse Operasangeres * [[Waltraud Anna Mitgutsch]] (b. 1948), Oostenrykse skrywer * [[Waltraud Nowarra]] (1940–2007), Duits skaakspeler * [[Maria Rohrer]] (b. 1961), Oostenrykse politikus (SPÖ) en 'n direksielid * [[Waltraud Schoppe]] (* 1942), Duitse politikus * [[Waltraud Wende]] (* 1957), die Duitse letterkundige, kultuur en mediawetenskaplike * [[Waltraud Wolff]] (* 1956), Duitse politikus (SPD) ; Waltraut * [[Waltraut Bleiber]] (* 1926), Duitse historikus * [[Waltraut Cooper]] (gebore 1937), Oostenrykse kunstenaar * [[Waltraut Haas]] (* 1927), Oostenrykse aktrise en sangeres * [[Waltraut Kramm]] (* 1931), Duitse aktrise * [[Waltraut Kruse]] (* 1925), dDuits psigoterapeut, en 'n plaaslike politikus (CDU) * [[Waltraut Seitter]] (1930–2007), Duitse sterrekundige * [[Waltraut Skoddow]] (1942–2014), Duitse skrywer ; Ander Variante * [[Waltrud Viehböck]] (1937–2014), 'n Duits-Oostenrykse apteker en 'n beeldhouer * [[Waltrude Schleyer]] (1916–2008), 'n Duitse fisioterapeut, vrou van Hanns Martin Schleyer * [[Waldtraut Lewin]] (* 1937), Duitse skrywer, dramaturg en Regisseur * [[Waldtraut Schrickel]] (1920–2009), Duitse Prähistorikerin ; Fiktiewe Naamdraers * ''Waltraute'' is 'n karakter in [[Richard Wagner|Richard Wagner se]] Opera ''[[Die Valkyrie]]'' en ''[[Götterdämmerung]]'' * ''Waltraud'' is die [[bynaam]] van die "gay" karakter Walters in die Film – ''[[Der bewegte Mann]]'' * ''Waltraud'' is een van die karakters Waltraud en Mariechen, gespeel deur [[Martin Rassau]] * ''Waldtraut von Mühlwald'', wat met 65 m (2013) die hoogste boom van Duitsland is, is 'n Douglasdenne in [[Freiburg-Günterstal]], ''sien die [[Arboretum Freiburg-Günterstal]]'' == Sien ook == * Lys van die Katolieke naamsdae == Verwysings == {{Verwysings}} [[Kategorie:Vroulike voorname]] All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1550145.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|