Difference between revisions 1550145 and 1582578 on afwiki

{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
{{Gaan taal na}}

'''Waltraud''' is 'n Duitse vrouenaam.

== Oorsprong en betekenis ==
Die naam is afkomstig van [[ou-Hoogduits]] en beteken min of meer "sterk heerser",   "die regerende halfgod", "die sterk kryger" of "sterk". Die [[ou-Germanies|ou-Germaanse]] ''wal'' en [[Oudnoors|ou-Noorse]] ''valr'' beteken soveel as "hulle wat op die slagveld dood is".<ref name="Grimm1">Eintrag ''Wal'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch''. (webskakel: [http://woerterbuchnetz.de/DWB/wbgui_py?lemid=GW03255 dwb.uni-trier.de])</ref> "-Traude" (contracted; show full)
== Sien ook ==
* Lys van die Katolieke naamsdae

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

[[Kategorie:Vroulike voorname]]