Difference between revisions 1494247 and 1550145 on afwiki

{{Gaan taal na}}

'''Waltraud''' is 'n Duitse vrouenaam.

== Oorsprong en betekenis ==
Die naam is afkomstig van [[ou-Hoogduits]] en beteken min of meer "sterk heerser",  "die regerende halfgod", "die sterk kryger" of "sterk". Die [[ou-Germanies|ou-Germaanse]] ''wal'' en [[Oudnoors|ou-Noorse]] ''valr'' beteken soveel as "hulle wat op die slagveld dood is".<ref name="Grimm1">Eintrag ''Wal'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch''. (webskakel: [http://woerterbuchnetz.de/DWB/wbgui_py?lemid=GW03255 dwb.uni-trier.de])</ref> . "-Traude" of ''trûen'', ''trûwen'' in ou-Germaans beteken "geloof, hoop, vertroue" en is nou verwant met die woord ''Lojaliteit'', wat volgens [[Osthoff]] afgelei is van die [[Indo-Germaniese|Indo-Germaanse]] Wortel ''*dereŭo-drū'' ("boom").<ref name="Grimm2">Eintrag ''Trauen'' in Grimm: ''Deutsches Wörterbuch'' (webskakel: [http://woerterbuch(contracted; show full)* [[Waltraud Wende]] (* 1957), die Duitse letterkundige, kultuur en mediawetenskaplike
* [[Waltraud Wolff]] (* 1956), Duitse politikus (SPD)
; Waltraut
* [[Waltraut Bleiber]] (* 1926), Duitse historikus
* [[Waltraut Cooper]] (gebore 1937), Oostenrykse kunstenaar
* [[Waltraut Haas]] (* 1927), Oostenrykse aktrise en sangeres
* [[Waltraut Kramm]] (* 1931), Duitse aktrise
* [[Waltraut Kruse]] (* 1925), 
dDuits psigoterapeut, en 'n plaaslike politikus (CDU)
* [[Waltraut Seitter]] (1930–2007), Duitse sterrekundige
* [[Waltraut Skoddow]] (1942–2014), Duitse skrywer
; Ander Variante
* [[Waltrud Viehböck]] (1937–2014), 'n Duits-Oostenrykse apteker en 'n beeldhouer
* [[Waltrude Schleyer]] (1916–2008), 'n Duitse fisioterapeut, vrou van Hanns Martin Schleyer
* [[Waldtraut Lewin]] (* 1937), Duitse skrywer, dramaturg en Regisseur
* [[Waldtraut Schrickel]] (1920–2009), Duitse Prähistorikerin
; Fiktiewe Naamdraers
* ''Waltraute'' is 'n karakter in [[Richard Wagner|Richard Wagner se]] Opera ''[[Die Valkyrie]]'' en ''[[Götterdämmerung]]''
* ''Waltraud'' is die [[bynaam]] van die "gay" karakter Walters in die Film – ''[[Der bewegte Mann]]''
* ''Waltraud'' is een van die karakters Waltraud en Mariechen, gespeel deur [[Martin Rassau]]

* ''Waldtraut von Mühlwald'', wat met 65&nbsp;m (2013) die hoogste boom van Duitsland is, is 'n Douglasdenne in [[Freiburg-Günterstal]], ''sien die [[Arboretum Freiburg-Günterstal]]''

== Sien ook ==
* Lys van die Katolieke naamsdae

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

[[Kategorie:Vroulike voorname]]