Difference between revisions 1507397 and 1507399 on afwiki

'''Fisika''' (vanaf die Antieke Grieks: φυσική (ἐπιστήμη)
[[Category:Articles containing Ancient Greek-language text|Category:Articles containing Ancient Greek-language text]]
''phusikḗ (epistḗmē)'' "kennis van die natuur", en van φύσις
(contracted; show full)scientific method|development of scientific method]].}} Fisika oorvleuel met baie interdissiplinêre navorsingsgebiede, soos [[biofisika]] en kwantumchemie, en die grense van fisika is nie streng gedefinieer nie. Nuwe idees in fisika verduidelik  dikwels die basiese meganismes van ander wetenskappe<ref name="youngfreedman2014p1">"Physics is one of the most fundamental of the sciences. </ref> terwyl dit nuwe moontlikhede open vir navorsing in areas soos wiskunde en [[filosofie]].

Fisika maak ook belangrike bydraes deur vooruitgang in die nuwe [[tegnologie]]ë wat ontstaan as gevolg van teoretiese deurbrake. Byvoorbeeld, vooruitgang in die begrip van die [[elektromagnetisme]] of kernfisika het direk gelei tot die ontwikkeling van nuwe produkte wat die hedendaagse [[Gemeenskap|samelewing]] dramaties verander, soos [[televisie]], [[Rekenaar|rekenaars]], huishoudelike toestelle, en [[Kernwapen|kernwapens]];<ref name="youngfreedman2014p1">"Physics is one of the most fundamental of the sciences. </ref> vooruitgang in [[termodinamika]] het gelei tot die ontwikkeling van industrialisering, en vooruitgang in die [[meganika]] het die om die ontwikkeling van calculus geïnspireer.

Die [[Verenigde Nasies]] het 2005 as die Wêreldjaar van Fisika benoem.

'''Fisika''' (vanaf [//en.wikipedia.org/wiki/Ancient_Greek die Antieke griekse]: φυσική (ἐπιστήμη)
[[Category:Articles containing Ancient Greek-language text|Category:Articles containing Ancient Greek-language text]]
''phusikḗ (epistḗmē)'' "kennis van die natuur", van φύσις
(contracted; show full)== Notas ==

<references />

== Verwysings ==

<references />

[[Kategorie:Fisika]]