Difference between revisions 1547893 and 1547894 on afwiki{{reg}} {{verkeerd}} [[Lêer:Green Highlander salmon fly.jpg|duimnael|regs|''Green Highlander'' is 'n kunsvlieg wat goed werk vir salm.]] [[Lêer:Jeep-CJ.jpg|duimnael|regs|280px]] [[Lêer:'46 Jeep CJ (Auto classique Laval '10).jpg|duimnael|links|1946 Jeep CJ]] [[en:Aliwal2012/sandbox]] [[nso:Aliwal2012/sandpit]] (contracted; show full)g na die tonnel, en in mindere mate in die Sainte-Demote- en Mirabeau-draaie. Met 'n gebrek aan temperatuur word rembyt 'n probleem, aangesien die oppervlak van die koolstofremskyf so glad soos glas word, wat die wrywing tussen die kussings en die skyf verminder, en sodoende die remkrag verminder. Om dit te bekamp, het Juan Pablo Montoya in 2006 skywe met radiale groewe gebruik, wat die byttempo tussen die skywe en kussings verhoog het, en dus die gemiddelde temperatuur van die remme verhoog het. ⏎ ⏎ ==Verkoeling== Andersyds is die verkoeling van die motors se enjins 'n groot besorgdheid. Formule Een-motors besit geen vorm van gedwonge verkoeling nie, en maak slegs staat op lug wat oor die motor beweeg om hitte van die verkoelerelemente te verwyder. In die verlede het baie spanne die verkoelerinlate aangepas om ekstra lugvloei te skep, wat die eens algemene Monaco-neus geskep het. Spanne gebruik ook nouer ratverhoudings, aangesien daar amper geen lang reguitstukke in Monaco is nie en versnelling teen 'n premie is. 'n Spesiale stuurstang met 'n groter ratketting word ook toegerus om die motors om die skerp draaie te kry. Sommige Formule Een-spanne gebruik ook ander spesifiekontwerpte komponente vir hierdie baan. All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1547894.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|