Difference between revisions 1562575 and 1562586 on afwiki


{{gaan taal na}}
{{NPOV}}
[[Lêer:Ahmes_Nefertari_Grab_10.JPG|regs|duimnael|Koningin Ahmose-Nefertari, uitgebeeld eeue na haar dood in 'n graf uit die tydperk van Ramses IV. Volgens Sigrid Hodel-Hoenes: "Die koningin se swart velkleur kom as gevolg van haar funksie, want swart is die kleur beide van die vrugbare aarde en van die onderwêreld en die dood".<ref>Hodel-Hoenes, S & Warburton, D (trans), ''Life and Death in Ancient Egypt: Scenes from Private Tombs in New Kingdom Thebes'', Cornell University Press, 2000, p.268.</ref>]]

Die '''Swart Egiptiese hipotese''' is die hipotese waarvolgens [[Antieke Egipte|die Antieke Egipte]] 'n oorwegend Swart beskawing was. Hoofstroom geleerdes erken dat baie inheemse Egiptenare (bv. Nubiërs)<ref name=":3">{{cite web|title=Nubia Gallery|url=http://oi.uchicago.edu/museum/nubia/huy.html|publisher=The Oriental Institute of the University of Chicago}}</ref><ref name=":4">{{cite book|last=Emberling|first=Geoff|title=Nubia: Ancient Kingdoms of Africa|year=2011|publisher=The Institute for the Study of the Ancient World|location=New York, NY|isbn=978-0-615-48102-9|pages=22–23, 36–37}}</ref>, insluitend verskeie Farao's, is van afkoms wat, in die moderne era, sal beskou word as "swart". Die Swart Egiptiese hipotese gaan veel verder om te beweer dat Antieke Egipte, van noord na suid, 'n swart beskawing was. 

(contracted; show full)

Dit is rasioneel om te argumenteer dat die hele Egiptiese beskawing op hierdie swart grond (Kemet) gebou was. <ref name=":0" /><ref name=":1" />

== Antieke kuns ==
[[Lêer:Egyptian_races.jpg|regs|duimnael|'n Tekening uit 1820 van die [[Boek van Poorte]] van die graf van [[Seti I]], uitgebeeld (van links): Die vier rasse van die wêreld: die Libiërs, Nubiërs, Asiate en Egiptenare.]]


Volgens geleerdes aan die Universiteit van Chicago, die velpigment wat Egiptiese skilderye gebruik het om Nubiërs te uitbeeld, kan wissel "van donker-rooi tot bruin tot swart".<ref name=":3" /><ref name=":4" />

Volgens professore Vercoutter, Ghallab en Leclant: "Egiptiese ikonografie van die 18de Dinastie en daarnaf, het eienskappe van [[swart mense]] uitgebeeld; hierdie voorstellings beteken ten minste die Egiptenare van daardie dinastie af die Egiptenare was in kontak met mense wat etniesvan verskillend van hulle wase etniese groepe."<ref>{{Cite book|last=Muḥammad Jamāl al-Dīn Mukhtār|author=Muḥammad Jamāl al-Dīn Mukhtār|url=https://books.google.com/books?id=gZWuVAL2GooC&pg=PA10&lpg=PA10&dq=%2BUNESCO,+%2BMokhtar,+%2BCairo,+%2Brace&source=bl&ots=jUA2EFHbVZ&sig=5hU_vE1FJyXyb08-8s9DNIB9gng&hl=en&ei=FTLzSoybFJS2MNmT3OgF&sa=X&oi=book_result&ct=result&redir_esc=y#v=snippet&q=dynastic%20race&f=false|title=Ancient Civilizations of Africa|publisher=Books.google.co.za|page=10|accessdate=2016-05-28}}</ref>

== Sien ook ==
* Antieke Egiptiese raskontroversie

== Notas en Verwysings ==
{{Verwysings|30em}}

[[Kategorie:Antieke Egipte]]