Difference between revisions 1562586 and 1562597 on afwiki


{{gaan taal na}}
{{NPOV}}
[[Lêer:Ahmes_Nefertari_Grab_10.JPG|regs|duimnael|Koningin Ahmose-Nefertari, uitgebeeld eeue na haar dood in 'n graf uit die tydperk van Ramses IV. Volgens Sigrid Hodel-Hoenes: "Die koningin se swart velkleur kom as gevolg van haar funksie, want swart is die kleur beide van die vrugbare aarde en van die onderwêreld en die dood".<ref>Hodel-Hoenes, S & Warburton, D (trans), ''Life and Death in Ancient Egypt: Scenes from Private Tombs in New Kingdom (contracted; show full)2479151/}}</ref><ref name="nl.newsbank.com">Mona Charen ,{{cite web|title=Afrocentric View Distorts History and Achievement by Blacks|access-date=May 29, 2012|work=St. Louis Post-Dispatch|date=February 14, 1994|url=http://nl.newsbank.com/nl-search/we/Archives?p_product=SL&p_theme=sl&p_action=search&p_maxdocs=200&p_topdoc=1&p_text_direct-0=0EB04E771E692744&p_field_direct-0=document_id&p_perpage=10&p_sort=YMD_date:D&s_trackval=GooglePM}}</ref>


Sedert die 20ste eeu, word tipologiese en hiërargiese modelle van ras gereeld deur wetenskaplikes verwerp, en die meeste geleerdes erken dat die toepassing van moderne idees van ras op Antieke Egipte anakronisties is.

== Posisie van moderne vakkundigheid ==
Die hipotese is egter deur die hoofstroom geleerdes onder die mat ingevee sedert die [[DNS]] toetse in Maart 2017 wat op van die Farao’s se oorskot gedoen is.<ref name=":2">https://www.sciencedaily.com/releases/2017/05/170530115141.htm</ref> Die studie het in kort bevind dat die antieke Egiptenare (1400 VC tot 400 NC) geneties vergelyk kan word met ander kulture wat daar die tyd woonagtig was in die [[Midde-Ooste]], nie [[Sub-Sahara Afrika|Sub-Sa(contracted; show full)0&lpg=PA10&dq=%2BUNESCO,+%2BMokhtar,+%2BCairo,+%2Brace&source=bl&ots=jUA2EFHbVZ&sig=5hU_vE1FJyXyb08-8s9DNIB9gng&hl=en&ei=FTLzSoybFJS2MNmT3OgF&sa=X&oi=book_result&ct=result&redir_esc=y#v=snippet&q=dynastic%20race&f=false|title=Ancient Civilizations of Africa|publisher=Books.google.co.za|page=10|accessdate=2016-05-28}}</ref>

== Sien ook ==
* Antieke Egiptiese raskontroversie

== Notas en Verwysings ==
{{Verwysings|30em}}

[[Kategorie:Antieke Egipte]]