Difference between revisions 1591285 and 1699500 on afwiki

{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}


'''Wessel Pretorius''' (1949–2012) was ’n [[Afrikaans]]e [[digter]].

== Lewe en werk ==
Wessel Johannes Pretorius was op 17 April 1949 in Pretoria gebore, waar hy aan die [[Afrikaanse Hoër Seunskool]] matrikuleer. Hy studeer verder aan die [[Universiteit van Pretoria]] en bekwaam hom as ’n siviele ingenieur. Na afhandeling van sy studies sluit hy hom as siviele ingenieur by die Pretoriase Stadsraad en later die Johannesburgse Stadsraad aan. Hierna aanvaar hy ’n pos as assisten(contracted; show full)* LitNet ATKV-Skrywersalbum 23 Augustus 2012: www.litnet.co.za
* Rademeyer, Alet Die Burger: http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2012/03/14/SK/4/tardigterdood_1803.html

=== Resensies ===
{{Verwysings}}

{{DEFAULTSORT:Pretoruis, Wessel}}
[[Kategorie:Afrikaanse digters]]