Difference between revisions 1690896 and 1691063 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full) Ek sukkel bietjie om al jou gebruikersbydraes die laaste jare op te som, jy het mos al 'n paar verskillende "handles" gehad? As jy my kan sê naastenby hoeveel en sedert watter jaar jy op wikipedia doenig is, kan ek jou die korrekte erkenning gee op jou besprekingsblad! Groete en dankie vir jou harde werk, --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 12:20, 16 Junie 2018 (UTC) : {{ping|Aliwal2012}} [[Gebruiker:Adriaan]] K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 19:51, 19 Julie 2018 (UTC)⏎ ⏎ == Suid-Afrikaans→Suid-Afrikaner == Hi K175, sal jy asb Suid-Afrikaans→Suid-Afrikaner verander op jou templaat? Ek kan nie byhou om dit handmatig op te dateer nie.--[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:45, 24 Junie 2018 (UTC) : Hoekom? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 09:56, 24 Junie 2018 (UTC). (contracted; show full) :::Kom jy Wikimania toe? [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:53, 18 Julie 2018 (UTC) :::: Ja! Sien ek jou môre by die openingsfunksie? K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 12:05, 18 Julie 2018 (UTC) :::::O ja! Die mooiste man van Krugersdorp sal daar wees! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:05, 19 Julie 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1691063.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|