Difference between revisions 1691958 and 1691962 on afwiki

== Onvertaalde teks ==

Hi Adriaan!

Insake [[Hulp:Gesagkontrole]]

Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete  --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC)

(contracted; show full)

:Die taksobokse by die Nederlandse Wikipedia het ook meer inhoud en soms skakels na Commons en Wikispecies. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 14:00, 20 Julie 2018 (UTC)


:: Die kategorie waarmee ek werk het net 169 bladsye: [[:nl:Categorie:Spons]]. Sien dit as 'n toetslopie. K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|bespreking]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 14:03, 20 Julie 2018 (UTC)