Difference between revisions 1691953 and 1691958 on afwiki== Onvertaalde teks == Hi Adriaan! Insake [[Hulp:Gesagkontrole]] Jy moet asb enige bydrae eers vertaal voor jy dit in die hoofnaamspasie publiseer. Dis nie aanvaarbaar om uit Engels te knip en plak op af:wiki nie, al is jou bedoelings goed!! As dit nie oor 'n uur verbeter is nie gaan ek dit verwyder. Groete --[[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] ([[Gebruikerbespreking:Aliwal2012|kontak]]) 09:23, 16 September 2017 (UTC) (contracted; show full)wou ek julle by verskeie artikels soos nedersettings en politici met kassies en al die dinge help. Maar hoe meer artikels met min inhoud geskep word, hoe minder kan ek help met uitbreiding. Ek wou eers die een stap na die ander doen. Eers bestaande artikels uitbrei, help en met kassies versorg en aansluitend begin ons met nuwe artikels. Ek het nog my eie projekte. Daar is ook nie genoeg tyd om jou bot met taalskakels te help nie, jammer! Groete. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 13:56, 20 Julie 2018 (UTC) ⏎ ⏎ :Die taksobokse by die Nederlandse Wikipedia het ook meer inhoud en soms skakels na Commons en Wikispecies. -- [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 14:00, 20 Julie 2018 (UTC) All content in the above text box is licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike license Version 4 and was originally sourced from https://af.wikipedia.org/w/index.php?diff=prev&oldid=1691958.
![]() ![]() This site is not affiliated with or endorsed in any way by the Wikimedia Foundation or any of its affiliates. In fact, we fucking despise them.
|